Leeukarkasse wek kommer

Die Namibiese omgewingsministerie het gereageer op ‘n aantal leeukarkasse wat die afgelope tyd in die land gekry is. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda het meer besonderhede oor die situasie aan Kosmos 94.1 Nuus gegee.