Lategan sê die Dakar mors met hom

Nasser Al Attiyah en Mathieu Baumel kon hul algehele eerste plek in die Dakar-tydren behou danksy hul uitstekende tyd in die vyfde skof. Die Suid-Afrikaner Giniel de Villiers en sy spanmaat Dennis Murphy het die sewende vinnigste tyd van die dag behaal. Henk Lategan en Brett Cummings het eerste die eindstreep oorgesteek en Sébastien Loeb van ‘n oorwinning ontneem met ‘n voorsprong van 1 minuut en 58 sekondes. Lategan sê hy het ‘n paar keer probleme opgetel: