KZN: Ontwrigting in handel behoort van korte duur te wees

Groot verwoesting is gesaai met die erge oorstromings wat in KwaZulu-Natal voorgekom het. Ontwrigting word verwag na en van die Durban-hawe en verskeie fabrieke is ook oorstroom. Volgens die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart, behoort die ontwrigting van korte duur te wees.

Hy sê dat daar tot op hede nog nie ‘n invloed op die rand het nie.