KZN: Cyril moet leierskap neem

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê President Cyril Ramaphosa het beslis geweet die KwaZulu-Natalse provinsiale regering asook die eThekwini-munisipaliteit is nie in staat om ‘n vloedramp te hanteer nie. Daarom het hy ‘n nasionale ramptoestand afgekondig. Steenhuisen sê eThekwini se burgemeester, Mxolisi Kaunda, was heeltemal afwesig die afgelope twee weke en die premier, Sihle Zikalala, se enigste bydrae was om ‘n watertenkwa vir sy huis te kaap: