Kwaliteit van SA se skoovoedingsprogram onder die loep

Die adjunkminister van basiese onderwys in die buurland , Reginah Mhaule, stel vandag in Pretoria die nasionale skoolvoedingsprogram se videoreeks oor voedsel bekend en kondig ook die wenners van die program se toekennings aan. Die program verskaf daagliks landwyd meer as 9 miljoen voedsame maaltye aan leerders om hulle te help om beter te presteer. Die woordvoerder van die departement, Elijah Mhlanga, sê dit is net moontlik weens die harde werk en toewyding van beamptes in die provinsies, distrikte en skole: