Kunene: Dit lyk of julle reën kom

Die Kunene-streek is uiters droog en het selfs verlede jaar ook nie veel reën ontvang nie. Maar, voorspellings lyk belowend vir die noordweste van die land, vanaf Donderdag. Kosmos 94.1 Nuus het met Dudu Murorua, ‘n boer in die gebied gepraat.