Korrupsie in vis-, oliebedrywe onder die loep op Walvis

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou volgende Donderdag ‘n streeks-teenkorrupsie-konferensie in Walvisbaai. Die konferensie sal spesifiek kyk na korrupsie in die vis- en oliebedrywe en verkryging in die verband. Die instituut se direkteur, Graham Hopwood, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.