Kommer oor voedseleproduksie in SA

Een uit elke vyf boere in Suid-Afrika beplan om in die volgende dekade dié beroep te verlaat. Dis volgens die grootste studie van sy soort wat die Universiteit Stellenbosch onderneem het om besluite oor boerdery en die skaal daarvan, in die land te bepaal. Die lid van die Buro van Voedsel en Boerderybeleid wat die studie gedoen het, Kandas Cloete, sê hulle het 450 deelnemers gehad wat aan die hand van grondgebruikpatrone help identifiseer het watter faktore boere daartoe dryf om hul grond uit eie wil te verkoop: