Kinder-inentings in SA eers einde Mei onder die loep

Die virtuele verhore oor die bespreking van die goedkeuring van entstof vir Suid-Afrikaanse kinders onder 12 is tot 31 Mei uitgestel. Dit volg op ‘n aansoek van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-reguleringsowerheid om dokumente aan die aansoekers beskikbaar te wees. Die regsverteenwoordiger van buurland se teen-inentings-organisasie Free the Children, Save the Nation, Reg Willis, betoog Saphra tree ter kwade trou op. Sahpra se regsverteenwoordiger, Dave Mtsweni, sê egter die kwessies is ingewikkeld:

Mtsweni sê daar moet tyd gegee word om met kenners te praat: