Kenner reageer op Opul-besluit

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Opul en sy bondgenote hul beleid gehandhaaf het om olieproduksie volgende maand effens te verhoog. Die groep het ingestem om die uitset in Februarie met 400 000 vate per dag te verhoog, na dieselfde vlak as in vorige maande. Die Suid-Afrikaanse beleggingsekonoom Dawie Klopper het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…