Henk Botha gesels oor planne vir die jaar

Namibië se Olimpiese silwer medalje wenner Christine Mboma werk hard om op haar prestasies van verlede jaar te bou al is drie van haar rekords afgekeur. Van haar hoogtepunte was die Konferederasie van Afrika Atlete se vroulike atleet van hoop-toekenning wat sy ingepalm het. Mboma se afrigter Henk Botha is as Afrika se afrigter van die jaar aangewys. Botha het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor hulle planne vir 2022.