Kaapstad een van 43 uit 596 wat A-gradering ontvang vir klimaat

Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die aankondiging dat die Stad Kaapstad ‘n A-graad van die internasionale omgewingsimpak-organisasie, die Carbon Disclosure Project, ontvang het. Die stad is onder slegs 43 stede wêreldwyd, uit 596, wat die hoogste graad ontvang het. Andricus van der Westhuizen, die party se Wes-Kaapse woordvoerder vir omgewingsake…