Kaapse brand: my kliënt is onskuldig, en word as sondebok gebruik

Advokaat Luvuyo Godla, wat die parlementsbrand-verdagte gratis verteenwoordig, sê sy kliënt is onskuldig en word as sondebok gebruik. Hy het na Zandile Christmas Mafe se eerste verskyning met die media buite die hof gepraat.