Ons moet leer om saam met Covid te leef, sê kennerJanuary 4, 2022

Die voorsitter van die Britse komitee oor inenting en immunisering professor Andrew Pollard is van mening dat ‘n verslapping in maatreëls teen Covid heeltemal in orde is en dat die belangrikste volgende stap moet wees hoe om met Covid saam te leef. Hy het met Britse media gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *