Betterbond sê eiendomsmark in SA herstel
BetterBond verwelkom die verlaging van die terugkoopkoers van 25 basispunte tot 7,75-persent. Die hoof van verkope, Bradd Bendall, sê die verlangsaming van inflasie bevorder ‘n gunstiger uitleenomgewing deur die neiging van koersverlagings voort te sit. Volgens Bendall bied die besluit verligting vir huiseienaars wat sedert November 2021 gebuk gaan onder stygende verbandkoste. BetterBond berig daar […]
Groen-alliansie besoedel 1 000 keer meer as wat hy keer
Vyf olie en chemiese maatskappye wat deel is van die Alliance to End Plastic Waste, het ‘n duisend keer meer nuwe plastiek in vyf jaar vervaardig as die afval wat hulle uit die omgewing weggekeer het. Dit is volgens nuwe data wat Greenpeace in die hande gekry het. Die maatskappye, wat insluit Exxon, Shell en […]
Pep not twee jaar by Man C
Manchester City se bestuurder, Pep Guardiola het ‘n tweejaar-kontrakverlenging onderteken wat beteken hy sal tot 2027 by die klub aanbly. Sy kontrak sou aan die einde van die seisoen verstryk. Die 53-jarige Spanjaard het in 2016 by Manchester City aangesluit en 18 trofeë ingepalm, insluitend ses Premierliga titels. Die kontrakverlenging volg na die nederlae teen […]
Repokoers daling verwelkom met feestyd wat op hande is
Die uitvoerende hoof van Everest Wealth, Thys van Zyl, sê die rentekoersverlaging van 25 basispunte bied verligting vir verbruikers en bevorder besteding voor die feestyd. Volgens Van Zyl is dit ten spyte van die verlaging ʼn verspeelde geleentheid vir groter ekonomiese momentum. Hy meen ʼn verlaging van 50 basispunte sou groter impak gehad het. Van […]
Guterres bepleit substantiewe ooreenkoms in Baku
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het ‘n ernstige beroep op leiers en onderhandelaars gedoen om hul verskille opsy te skuif en ‘n ooreenkoms oor klimaatfinansiering te bereik. Dit volg te midde van die afsluiting van COP29 vandag in Baku, Aserbeidjan. Onderhandelaars is haaks oor ‘n nuwe teiken vir die finansiering van klimaatsveranderingshulp […]
Kenia kanselleer ooreenkoms met Adani
Die Keniaanse president, William Ruto, het omstrede ooreenkomste met Indië se beleërde Adani-groep oor Nairobi se Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe en ‘n staatsbeheerde elektrisiteitsdiens geskrap. Ruto het tydens sy jaarlikse staatsrede bekendgemaak hy het die betrokke agentskappe opdrag gegee om die voortgesette verkrygingsproses onmiddellik te kanselleer. Sy aankondiging volg ‘n dag nadat die stigter van […]
VSA-man wat voorgee hy is dood het land op hol
Die Amerikaanse media is op hol oor die storie. ’n Man wat sy eie dood nagemaak het en uit die land gevlug het en sy familie agtergelaat het, was in kontak met die polisie in sy tuisstaat Wisconsin en het ondersoekers ’n video gestuur om te bewys dat hy veilig is. Die 45-jarige Ryan Borgwardt […]
Unam-student rig wapen op eksamenbeampte oor sy punte
‘n Derde-jaar politieke wetenskap student by Unam het die week ‘n wapen gerig op ‘n eksamenbeampte oor punte. Die universiteit se woordvoerder Simon Namesho het die insident aan The Namibian bevestig en sê die kwessie ontvang dringend aandag. Die polisie het ook bevestig dat die beampte ‘n klag teen die student, blykbaar ‘n weeskind, gemaak […]
Sal China se vraag na olie verder, en vir ewig, afneem?
China se petrolverbruik het die afgelope maande afgeneem as gevolg van stygende verkope van elektriese voertuie, stadiger ekonomiese groei en demografiese verskuiwings. In Augustus vanjaar het die gemiddelde verbruik tot 3,2 miljoen vate per dag gedaal, ‘n afname van 14 persent vergeleke met Augustus 2023. Hierdie afwaartse neiging het in September en Oktober voortgeduur. Die […]
Dâures sê oor sy geldsake, na hy N$232m reeds bestee het
Plaaslike media berig dat die Dâures groenwaterstof-projek die Duitse regering vir meer fondse vra, nadat hy reeds 232 miljoen Namibiese dollar bestee het om die groenwaterstof-dorpie op te rig. Na bewering oorweeg die Duitse regering om sy steun aan die projek te beëindig, wat dit moontlik sal dwing om finansiering by die Namibiese regering te […]