Regering moet inspring met entstowwe - June 4, 2021

Reaksie word ontvang oor die uitslae van navorsing van Afrobarometer in verband met Covid-19-inentings. Dit dui aan dat 63 persent van Namibiërs eerder sal bid as om die entstof te neem. Kenners meen dit is uiters belangrik dat die regering ‘n veldtog van stapel stuur wat inentings aanmoedig. Dr. Ndumba Kamwanyah, ‘n plaaslike politieke kommentator, […]

Read More

Parkeerplek in Hongkong kos N$18 miljoen - June 4, 2021

‘n Parkeerplek by ‘n luukse ontwikkeling in die The Peak-woongebied in Hongkong is vir byna 18 miljoen Namibiese dollar verkoop. Dit is ‘n nuwe rekordprys en verbeter die vorige rekord met meer as 4 miljoen dollar. Hongkong is oorbevolk en die kostes, veral om ‘n motor te parkeer, is baie hoog. Huurpryse by The Peak […]

Read More

Tschwane se CCTV-kameras kan nie herstel word - June 4, 2021

Die stad Tshwane het erken dat hy as gevolg van finansiële probleme nie gevandaliseerde kringtelevisiekameras kan herstel nie. Daar was na berigte ‘n aantal voertuigdiefstalle in die metro as gevolg van die beskadigde kameras. Die polisie sê hulle het ook ‘n kommerwekkende toename in gevalle van breek-en-gryp opgemerk. ‘n Woordvoerder Augustinah Selepe sê die beeldmateriaal […]

Read More

Katima word ashoop - June 4, 2021

Inwoners van Katima Mulilo het reeds vantevore klagtes by Kosmos 94.1 Nuus gemaak oor afvalbestuur en rommel op die dorp. Daar was ook talle klagtes oor brande by die vullishoop wat rook oor die dorp laat hang het. Die dorp het vir ‘n kort tydjie die stortingsterrein by Bukalo, gebruik maar dit is nou vir […]

Read More

NBC-personeel sal toegespreek word - June 4, 2021

Die direkteur-generaal van die NBC Stanley Similo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die bestuur is baie bly die staking is verby. Hy sê daar sal gewerk word aan die verhouding met die personeel en die raad sal ook ingryp en binnekort met die personeel ontmoet.

Read More

Google dank baas af vir sosiale media plasing - June 4, 2021

Google het Kamau Bobb afgedank as sy hoof van diversiteit oor ‘n blog-inskrywing van 2007 wat nou weer die ronde doen na aanleiding van die konflik tussen Israel en die Palestyne. Bobb het geskryf Joodse mense het ‘n onbeheersde lus vir oorlog en dood en is onsensitief vir lyding. Die inskrywing is intussen verwyder. ‘n […]

Read More

Kleinboere word bygestaan - June 4, 2021

Die Omgewing Beleggingsfonds is tans besig met wat bekend is as sy tuine projek. Die werksaamhede plaas klem om kleinskaalse boere in Fransfontein, Sesfontein en Warmquelle in die noordweste van die land. Boere word bygestaan om nie net weiding te verbeter nie maar ook om tuine aan te plant in lyn met die uitdagings wat […]

Read More

Mkhize se regslui raai hom af om te getuig - June 4, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van gesondheid Zweli Mkhize is deur regslui aangeraai om nie voor die buurland se parlementêre portefeulje komitee oor gesondheid te verskyn nie. Mkhize sou vrae in verband met die 500 miljoen Namibiese dollar kontrak wat na bewering onwettig deur sy ministerie aan Digital Vibes toegeken is, moes beantwoord. Die direkteur-generaal van die […]

Read More

15 olifante op hulle eie tog - June 4, 2021

‘n Trop olifante, op ‘n onverwagte tog van 500 kilometer, het in ‘n Chinese stad aangekom waar miljoene mense woon. Volgens berigte het die 15 olifante langs die pad landerye gestroop en hulle slurpe by deure ingesteek op hulle tog van die suide van die Yunnan-provinsie tot by die hoofstad Kunming. Tonne voer word nou […]

Read More

LPO sê oor Meatco - June 4, 2021

Die bestuur van die Lewendehawe Produsente-organisasie het sy kommer uitgespreek oor die voordurende uitdagings by Meatco. Hoëvlak bedankings het onlangs plaasgevind, vier weke nadat alle werknemers wat 55 en ouer is, pakkette aangebied is. Die LPO sê die afleggings het die abattoir duur te staan gekom in vaardighede en ondervinding. Die organisasie het weer beklemtoon […]

Read More