Wes-Kaap voer 44% van SA se landbouprodukte uit - October 27, 2021

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou sê die provinsie het verlede jaar meer as 78 miljard Namibiese dollar se gekombineerde landbou en landbou-verwerkingsprodukte uitgevoer. Die LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê die provinsie is ingestel op uitvoer en dra 44 persent tot nasionale landbou-uitvoere by. Hy voeg by meer uitvoergeleenthede na Afrika gaan ondersoek word, aangesien […]

Read More

Klimaat en Namibië – ons moet bekommerd wees - October 27, 2021

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het sy kommer uitgespreek oor internasionale planne om koolstof te beperk, wat hy meen hopeloos te min is om gevaarlike klimaatsverandering te keer. Die wêreld raak warmer en daar is reeds talle waarskuwings wat plaaslik uitgereik is oor die moontlike impak op Namibië. Dr. Chris Brown van […]

Read More

Skaf vir jou ‘n wollerige liefie aan… - October 27, 2021

Die Dierebeskermingsvereniging van Windhoek gaan op 30 November ‘n aannemingsdag hou. Volgens die nasionale direkteur van die DBV, Hanna Rhodin, is dit die grootste aannemingsveldtog van die jaar. Alle aannemingsfooie sal met 50 persent afslag vir slegs dié dag geld. Rhodin sê die DBV neem sowat 4 000 diere per jaar in.

Read More

Nampharm soek sy geld by dr. Jordaan - October 27, 2021

Nampharm dagvaar die bekende dr. Danie Jordaan vir net minder as 594 000 Namibiese dollar in wat die maatskappy beskryf as onbetaalde fakture. Volgens Nampharm se eis het Jordaan in April 2016 ‘n ooreenkoms met hom gesluit en ‘n rekening oopgemaak om van tyd tot tyd medisyne aan hom te verskaf. Nampharm sê net meer […]

Read More

Koningin sal nie by CoP26 wees nie - October 27, 2021

Buckingham Paleis het bevestig dat koningin Elizabeth sal nie na Glasgow reis om by die CoP26 omgewingsberaad te praat nie. Die 95-jarige koningin se dokters het aanbeveel sy rus nadat sy verlede week ‘n nag in die hospitaal deurgebring en mediese toetse ondergaan het. Die Paleis sê die koningin is teleurgesteld dat sy nie persoonlik […]

Read More

Klimaat: op hierdie trant, maak ons dit nie - October 27, 2021

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê die wêreld is beslis op pad na ‘n wêreldwye temperatuurstyging van sowat 2,7 grade Celsius. Die VN se jongste verslag oor vrystellinggapings sê die nasionale planne om koolstof te beperk, is hopeloos te min om gevaarlike klimaatsverandering te keer. Plaaslik sal die impak massief wees met […]

Read More

Kus maak reg vir Kersfees - October 27, 2021

Die vakansieseisoen is om die draai wanneer Namibiërs en buitelandse toeriste die kusgebiede gaan besoek. Verlede jaar was Namibië onder Covid-inperkings maar vanjaar is die situasie beter sonder die aandklokreël. Neville Andre, die goewerneur van die Erongo-streek wat die langste ingeperk was verlede jaar en talle werksverliese gehad het, sê hulle berei goed voor vir […]

Read More

Boko Haram-bendelid dood in Pta - October 27, 2021

‘n Vyf-en-dertig-jarige Boko Haram-bendelid het in ‘n skietvoorval op die N4-hoofweg naby die Diamond Hill Tolhek in Pretoria gesterf. Sy vriendin is beseer. ‘n Ooggetuie het aan die polisie gesê die insittendes van ‘n silwergrys Mercedes Benz het op ‘n swart Volkswagen Polo geskiet. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili, sê die bestuurder het beheer oor die voertuig […]

Read More

Tandarste sê nee vir Psemas-lede - October 27, 2021

Plaaslike media berig dat die Namibiese Tandheelkundige Vereniging vanaf 1 November nie verder Psemas-pasiënte sal behandel nie. Volgens berigte het dr. Maren Thomson, die vereniging se president reeds die finansiesminister, Ipumbu Shiimi op 15 Oktober hiervan verwittig. Die kern van probleem is dat Psemas steeds die 2014 tariewe betaal. Pasiënte sal dan teen die 2021-tarief […]

Read More

Recon maak miljarde, Namibië maak niks - October 27, 2021

Dit wil voorkom asof die parlementêre staande komitee op natuurlike hulpbronne glad nie beïndruk is met Namcor se besigheidsbesluit om 10 persent aandheelhouding in ReconAfrica se plaaslike projek te aanvaar nie. Volgens die voorsitter van die komitee wat op die oomblik verhore hou, die voormalige minister van handel, Tjekero Tweya, is dit onaanvaarbaar dat Namcor […]

Read More