Windhoek Fashion Week vind vanaf 1 to 7 November in die hoofstad plaas - October 17, 2021

Die jaarlikse MTC Windhoek Fashion Week vind vanaf 1 to 7 November in die hoofstad plaas. Wenners staan die kans om 50 000 Namibiese dollar te wen. Mode-ontwerpers van Namibië en ander Afrikalande sien uit daarna om hul skeppings op die loopplank uit te stal.Luis Munana, die stigter, het aan Kosmos 94. Nuus gesê dit […]

Read More

Mobiele kuberaanvalle in Afrika neem toe - October 17, 2021

Die wêreldwye kuberveiligheidsmaatskappy, Kaspersky, het gewaarsku teen toenemende aanvalle op mobiele kuberaanvalle in Afrika die afgelope ses maande. Uit die meer as 206-duisend aanvalle wat deur Kaspersky-oplossings geblokkeer is, kom meer as 30-duisend saam uit Nigerië, Kenia en Suid-Afrika. Die drie mees algemene aanvalle wat Kaspersky in Suid-Afrika gesien het, is trojane, trojan-proxy; en Trojaanse […]

Read More

Identiteit van die vermoorde pensionaris op Swakopmund bekend - October 17, 2021

Die Namibiese polisie het die pensionaris wat vermoedelik tussen Donderdagoggend en Vrydagaand in sy huis op Swakopmund vermoor is, as Axel Lupfer (80) geïdentifiseer. Sy naasbestaandes in Duitsland is reeds van sy dood in kennis gestel. Die polisie se koördineerder van misdaadondersoeke in Erongo, adjunk -kommissaris Erastus Iikuyu, het aan die media gesê dat Lupfer […]

Read More

Die T20 Krieket Wêreldbeker 2021 begin vandag - October 17, 2021

Die T20 Krieket Wêreldbeker 2021 begin vandag in die Verenigde Arabiese Emirate en Namibiërs is opgewonde oor ons span,die Eagles se deelname. Hulle is in ‘n moeilike groep ingedeel en speel môre in hulle eerste wedstryd teen die gedugte span van Sri Lanka wat al die Wêreldbeker gewen het. Die Eagles se kaptein, Gerhard Erasmus […]

Read More

Nasa-ruimtetuig die ruimte ingestuur - October 17, 2021

‘n Nasa-ruimtetuig met die naam Lucy is van Kaap Carnaveral die ruimte ingeskiet op ‘n sending van twaalf jaar om agt asteroïedes te verken. Aan boord is ‘n skyf met diamante wat in ‘n laboratorium gekweek is vir gebruik in wetenskaplike instrumente. Die ruimtetuig is vernoem na die 3,2-miljoen jaar oue geraamte van ‘n menslike […]

Read More

Johnson oor aanval op Britse parlementslid - October 17, 2021

Die Britse eerste minister, Boris Johnson, het ‘n krans by die kerk gelê waar ‘n lid van die Parlement Vrydag doodgesteek is. Die polisie sê die terreur-aanval kan waarskynlik aan Islamitiese ekstremisme verbind word. Die aanval op David Amess, ‘n lid van die Konserwatiewe Party, het plaasgevind vyf jaar ná ‘n soortgelyke voorval toe Jo […]

Read More

Die produktiwiteits week begin Maandag - October 17, 2021

Die Namibiese arbeidsministerie gaan môre die produktiwiteits week met die tema ” A Healthy Nation is a Productive Nation“ in die hoofstad bekendstel. Die week begin môre en duur tot 22 Oktober. Die doel van die week is om produktiwiteit ten opsigte van gesondheid te belig ,en terselfdertyd om waardering vir alle werkers in gesondheidsorg […]

Read More

Verenigde Kampioenskap-reeks bly uitdaging vir sommige Suid-Afrikaanse spanne - October 17, 2021

Rugby: Die Sharks het weer ‘n nederlaag in die Verenigde Kampioenskap gely toe die Cardiff Blues hulle gisteraand met 23-17 by Cardiff Arms Park in Wallis geklop het. Die Bulls was ook ongelukkig en het met 17-10 teen Edinburgh in Skotland vasgeval. Die Lions is Vrydagaand ook weer verslaan toe die Ierse span Ulster hulle […]

Read More

Johannesburg kry datasentrumkampus - October 17, 2021

Johannesburg gaan ‘n datasentrumkampus van 15-miljard-rand kry, die eerste ooit in Afrika. Die 80-megawatt-kampus van Vantage Data Centres sal in Waterfall City gebou word en uit drie fasiliteite bestaan. Fase een behoort teen die derde kwartaal van 2022 voltooi te wees. Die kampus sal 60-duisend vierkante meter data-ruimte insluit wat dit die grootste op die […]

Read More

Ramaphosa waarsku ANC-kandidate - October 17, 2021

President Cyril Ramaphosa het ‘n sterk waarskuwing aan ANC-kandidate in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesings in die buurland gerig. Ramaphosa het gewaarsku dat daar ernstige gevolge gaan wees vir diegene wat by omkopery betrokke is en diegene wat mense se stemme uitbuit om hulle eie selfsugtige belange te bevorder. Hy het tydens sy verkiesingsveldtog […]

Read More