Inenting is beter as Covid…

Die Voorsitter van die Regulerende Owerheid vir Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte, bekend as SAHPRA, sê die voordeel van Covid-19 entstowwe vir die samelewing weeg steeds baie swaarder as enige potensiële risiko’s … dit terwyl plaaslike gesondheidskenners en regeringsamptenare vandag vergader om die uiters seldsame verslae van bloedklonte in Amerika te bespreek, na die toediening van die Johnson […]

Read More

Miljarde aan maatskaplike ondersteuning

Die maatskaplike ondersteuningsnetwerk van die Swapo-regering brei jaarliks uit en volgens President Hage Geingob, is dat 6 miljard Namibiese doller bestee in die vorige finansiële jaar op toelaes en voedingskemas. Die skoolvoedingsprogam voorsien ‘n maaltyd aan meer as helfte van Namibië se skoolgaande kinders en sal uitgebrei word… En, ‘n Geingob het melding gemaak van […]

Read More

Caster kwalifiseer nie vir Spele nie

Caster kwalifiseer nie vir Spele nie Caster Semenya het die vyfduisend-meter by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Pretoria gewen, maar kon nie Olimpiese kwalifiserende tyd behaal nie. Die Olimpiese 800-meter-kampioen se tyd was 15-minute-52,28-sekondes terwyl die kwalifiserende tyd 15-minute-10-sekondes is. Dit is wel Semenya se persoonlike beste wat haar vorige rekord van 16-minute-14,43 verpletter. Sy kan nie […]

Read More

Zim-spesialis getuig in Chauvin-verhoor

‘n Forensiese patoloog vir die verdediging van die afgedankte polisiebeampte in Minneapolis, Derek Chauvin, voer aan George Floyd se dood is veroorsaak deur sy bestaande harttoestand en koolstofmonoksied wat hy van ‘n polisiemotor ingeasem het. Floyd is in Mei verlede jaar dood nadat Chauvin op sy nek gekniel het. Die voormalige hoof-mediese ondersoeker van Maryland, David Fowler, wat in Zimbabwe gebore is […]

Read More

Brandstofprys verligting vir SA?

Sukkelende verbruikers in Suid-Afrika kan dalk uitsien na goeie nuus oor brandstofpryse. Die Automobiel-Assosiasie bereken die dieselprys kan met 32-sent per liter daal en dié van paraffien met 27-sent. Die AA voorspel op die oomblik ‘n styging van ses-sent per liter in die petrolprys, maar voeg by die rand se prestasie kan dit in ‘n […]

Read More

Reddingstaakmag vir maatskappye

‘n Taakspan om wetgewing in verband met bankrotskap te evalueer en ondersoek word saamgestel om besighede by te staan in die toekoms. In sy Staatsrede maak President Hage Geingob melding van besigheidsredding om werkskepping te ondersteun.

Read More

Betoging buite Luthuli-huis

ANC-lede het voor Luthuli-huis in Johannesburg byeengekom ter ondersteuning van die Sekretaris-Generaal Ace Magashule en ander lede wat van korrupsie beskuldig word. Die groep betoog teen die resolusie dat lede wat betrokke is by korrupsie en ernstige misdade binne 30 dae opsy moet staan of hulle sal geskors word. Die party het onlangs ‘n beroep […]

Read More

Groot oorwinning vir swart vroue in SA

Die Konstitusionele Hof in Suid-Afrika het ‘n vroeëre beslissing van die Hooggeregshof in Durban gehandhaaf dat ‘n gedeelte van die Wet op Huweliksgoedere van 1984 ongrondwetlik en ongeldig is. Vroeëre wetgewing onder die apartheidsregering het beslis dat swart egpare in siviele of geregistreerde huwelike outomaties in gemeenskap van goedere is. ‘n Gedeelte van die wet […]

Read More

Industriële huurmark toon groei in buurland

Die Suid-Afrikaanse ekonomie ervaar volgens John Loos, FNB se Eiendoms Strateeg in die buurland, ‘n herlewing en dus begin die mark vir industriële eiendom herstel. Die huurmark vir industriele eiendom het in die eerste kwartaal van vanjaar die sterkste in die mark vertoon. Loos..

Read More

Stad Windhoek is doodstil oor Kanime

Stad Windhoek weier om kommentaar te lewer oor die hofbeslissing dat die Hoof van die Windhoek Stadspolisie Abraham Kanime weer aansoek sal moet doen vir sy pos. Die Stad wou ook nie sê of hy wel ‘n aansoek ingedien het, al dan nie. Dit volg na die Hoërhof beslis het dat die 3-jaar verlenging van […]

Read More