Verkragtings, babastorting deur NamPol aangemeld - February 24, 2025

Dit was weer ‘n gewelddadige naweek met die polisie wat rapporteer dat ‘n fetus is in ‘n mobiele toilet in Plutostraat in Kuisebmond op Walvisbaai gevind. ‘n Ondersoek is gelas maar daar is geen leidrade nie. Ook in die misdaadbulletin is drie verkragtings aangemeld met twee vroue wat onderskeidelik deur drie en ses mans verkrag […]

Read More

Almal wag nog vir afbakening, NNN stel al visier op verkiesings - February 24, 2025

Verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n beroep op Swapo se sentrale komitee gedoen om aggressief voor te berei vir vanjaar se plaaslike owerheid-verkiesings. Sy het gesê die komende verkiesing sal bepaal wie op die voorpunt van dienslewering aan gemeenskappe sal wees. Die kabinet moet egter nog besluit of hulle die nuwe afbakening voorstelle sal aanvaar, […]

Read More

VSA-sanksies teen Rwanda is regverdig – kenner - February 24, 2025

‘n Kenner van internasionale betrekkinge, Ayesha Kajee, sê Amerika se sanksies teen die Rwandese minister James Kabarebe is geregverdig. Die Amerikaanse Tesourie het dit ingestel weens sy steun vir die M23-rebelle in die Demokratiese Republiek die Kongo. Sanksies is ook ingestel teen M23 se leier, Lawrence Kingston, en sy maatskappye. Kajee het aan Newzroom Afrika […]

Read More

Engelse oorwinning oor Skotland kan as wraak gesien word - February 24, 2025

Engeland se Sesnasies-oorwinning oor Skotland op Twickenham kan gesien word as wraak vir die Skotse mede-kaptein, Finn Russell, se selfvoldaanheid van ‘n jaar gelede. Russell het na verlede jaar se vierde agtereenvolgende oorwinning oor hulle aartsvyand gesê dit word ‘n gewoonte. Engeland het egter vanjaar die Calcuttabeker teruggewen deur Skotland 16-15 te klop nadat Russell […]

Read More

Man, vermoedelik dronk, ry kind dood, beseer twee  - February 24, 2025

‘n Tragiese ongeluk het by die Kap en Bou-nedersetting in Otavi plaasgevind. Die Namibiese polisie sê ‘n man, sonder ‘n rybewys en vermoedelik onder die invloed van drank of dwelms, het in ‘n erf ingejaag waar drie kinders, drie, vyf en ses jaar oud, gespeel het. Al drie kinders is ernstig beseer en hospitaal toe […]

Read More

Beurtkrag is nou op fase vier  - February 24, 2025

Beurtkrag is tot verdere kennisgewing tot fase vier afgeskaal. Dit volg nadat al vyf eenhede by Majuba, twee by Camden en een by Medupi sedert Saterdag weer aangeskakel is. In totaal is agt van die tien opwekkingseenhede wat die naweek uitgeskakel het, weer in diens gestel. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die aanvul van noodreserwes vorder […]

Read More

Duitsland stem regs  - February 24, 2025

Uitgangspeilings toon dat Duitsland se senterregse Christen-Demokratiese Unie die meeste stemme in die algemene verkiesing gewen het met Friedrich Merz wat waarskynlik die volgende kanselier sal wees. Die party het in Sondag se verkiesing 28,8-persent van die stemme gekry. Dis nie ʼn meerderheid nie, wat beteken ʼn koalisieregering sal gevorm word. Die verregse Alternatief vir […]

Read More

Liverpool sit gemaklik bo, 11 punt voorsprong  - February 24, 2025

Liverpool het ʼn voorsprong van 11 punte boaan die Premierliga se ranglys nadat hy Manchester City op die Etihad-stadion met 2-0 verslaan het. Mohamed Salah het die Reds se eerste punte aangeteken met sy 30ste doel van die seisoen voordat Dominik Szoboszlai die tweede ingeskop het om al drie punte te verseker. Liverpool se bestuurder, […]

Read More

Besige tyd vir Namport, passasiers kom aan  - February 24, 2025

Namport het sedert die begin van die jaar agt passasiersvaartuie verwelkom. In April sal die Queen Anne Walvisbaai aandoen. Sy is die tweede grootste skip in die Cunard vloot, na RMS Queen Mary 2. Die Queen Mary 2, een van die grootste passasierskepe wat ooit gebou is, sal in 2026 by Walvisbaai vasmeer. Namibiërs kan […]

Read More

NNN-beloftes: Waar kom die geld vandaan? - February 24, 2025

Namibië se verkose president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, trek op die verkeerde noot weg deur groot beloftes oor onder meer behuising, hospitale en Air Namibia te maak, meen politieke ontleder Ndumba Kamwanyah. Een van haar uitdagings gaan finansies wees. Kosmos 94.1 Nuus het met Kamwanyah gepraat:

Read More