Olifant-veldwagters, HUB maak hul 360km-staptog klaar - March 14, 2025

John Kasaona, die uitvoerende hoof van Geïntegreerde Landelike Ontwikkeling en Natuurbewaring, het die belangrikheid daarvan beklemtoon om mens-dier konflik aan te spreek. Hy het aan die einde van die 360-kilometer Kunene Olifantstaptog in Swakopmund gepraat. Kasaona en sy span van 24 olifant-veldwagters het Sondag die staptog in Windhoek begin om bewustheid oor natuurbewaring te verhoog.

Read More

Infrastruktuur ‘nie nodig teen GBV, maar bevegting by sy wortels’ - March 14, 2025

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n openbare vergadering oor geslagsgebaseerde geweld saam met ander organisasies aangebied. Van die deelnemers het uitgelig dat Namibië nie genoeg infrastruktuur het om die kwessie van geslagsgeweld aan te spreek nie. Ombudsman Basilius Dyakugha sê hulpbronne behoort nie die hoof-kwessie te wees nie, maar om die probleem by sy […]

Read More

KZN begin opruim na storms, vrou dood - March 14, 2025

Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal het begin met omvattende opruimings ná gister se hewige weerstoestande in die provinsie. Die stortreën het tot ‘n vrou se dood gelei toe haar voertuig van ‘n brug in Pinetown meegesleur is. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê soek-en-reddingspanne het vroeg vanoggend die vrou […]

Read More

Oud-Filippynse president Duterte voor Internasionale Strafhof - March 14, 2025

Die voormalige Filippynse president Rodrigo Duterte is geskeduleer om tans sy eerste verskyning voor regters van die Internasionale Strafhof te maak, dae na sy inhegtenisneming in Manila op aanklag van moord in sy dodelike “oorlog teen dwelms”.Die 79-jarige Duterte sal sy regte voorgelees word en formeel ingelig word van die aanklagte van misdade teen die […]

Read More

Harry Brook vir 2 jaar uit IPL geskors na hy weer onttrek - March 14, 2025

Krieket: Die Engelse kolwer, Harry Brook, is vir twee seisoene uit die Indiese Premierliga geskors nadat hy weer aan die winsgewende T20-kompetisie onttrek het. Die 26-jarige het verlede jaar se weergawe vir Delhi Capitals misgeloop na sy ouma se dood. Hy het vroeër die maand die span in kennis gestel dat hy tyd nodig het […]

Read More

IUM open kampus op Eenhana - March 14, 2025

Die Internasionale Universiteit van Bestuur se Eenhana-kampus in die Ohangwena-streek is vandeesweek amptelik deur streeksgoewerneur Sebastian Ndeitunga ingehuldig. Ndeitunga het benadruk dat die kampus daar is om die streek en Namibiese burgers te dien, nie net as ‘n plek vir salaristrekkers nie. Die universiteit is die derde tersiêre instelling in die streek, saam met Nust […]

Read More

FlySafair-loodse loop oor rooster, Solidariteit wil help - March 14, 2025

Solidariteit gaan salaris-onderhandelings met FlySafair begin om vlieëniers se salarisse en werksomstandighede te verbeter en die groeiende uittog van ervare personeel te stuit. Die vakbond sê veranderings aan die lugredery se roosterstelsel het vlieëniers se lewensgehalte ernstig benadeel, wat lei tot ontevredenheid en moontlike personeelverliese. Woordvoerder Remon Viviers waarsku as die kwessies nie aandag kry […]

Read More

Donatella Versace tree uit by die Versace-modehuis - March 14, 2025

Die kreatiewe hoofdirekteur van die Italiaanse luukse-modehuis Versace, Donatella Versace, gaan ná bykans 30 jaar uittree. Sy het in 1997 die pos by haar broer, Gianni, oorgeneem ná sy opspraakwekkende moord voor sy huis in Miami, Florida. Gianni het die modehuis in 1978 gestig. Die 69-jarige Donatella word opgevolg deur Dario Vitale, wat ‘n gewese […]

Read More

Prendergast op Ierse bank teen Frankryk - March 14, 2025

Rugby: Die Ierse losskakel Sam Prendergast is gestraf vir verlede naweek se swak vertoning teen Frankryk toe hy na die bank geskuif is vir môre se Sesnasieswedstryd teen Italië in Rome. Hy word vervang deur Jack Crowley, wat verlede jaar in al die verdedigende kampioen se wedstryde gespeel het. Die waarnemende hoofafrigter, Simon Easterby, het […]

Read More

Werkloosheid, bevolkingsgroei dryf opemark-tekorte - March 14, 2025

Die Stad Windhoek het ‘n tekort van ongeveer 3 000 handelsruimtes vir informele en klein besighede aangesien die vraag saam met bevolkingsgroei en werkloosheid aanhou groei. Tans het die hoofstad 17 amptelik erkende permanente oop markte, een gemeenskaplike motorwasfasiliteit, twee produk-gefokusde handwerkmarkte en periodieke markte. Om hierdie tekort die hoof te bied, het die Stad […]

Read More