Banke soek geld, eiendom, en motors in 85 sake, terug - July 8, 2022

Die mosiehof het vanoggend 159 aansoeke om verstekvonnisse hanteer waarvan 16 reël 108 aansoeke was. ‘n Totaal van 85 sake is deur kommersiële banke gebring. Twaalf voertuie is opgeëis met 23 eiendomme, waarop 29,2 miljoen Namibiese dollar geskuld word, wat ook agterstallig is. Daar was ook 49 lenings met ‘n waarde van 8,4 miljoen Namibiese […]

Read More

Trustco sê oor regstryd in Londen - July 8, 2022

Die Trustco-groep is in ’n regskwessie in Londen met Helios Oryx gewikkel oor ’n gedeeltelike lening wat as kapitaal vir sy Elisenheim-eiendomsportefeulje gedurende 2016 verseker is. Helios Oryx het aanvanklik ingestem om ‘n lening van 640 miljoen Namibiese dollar aan Trustco toe te staan en het sekuriteit vir die volle bedrag ontvang. Op die ou […]

Read More

Handelsministerie waarsku oor slenter - July 8, 2022

Die Namibiese handelsministerie het lede van die publiek gewaarsku oor ‘n slenter wat die ronde op sosiale media doen. Luidens die inligting word entrepreneurs ingelig dat die ministerie saam met verskeie internasionale agentskappe befondsing bekom het om SME’s en entrepreneurs by die staan. Anna Salkeus, woordvoerder van die ministerie sê geen inligting moet op die […]

Read More

Vandag, om 13:15, is almal in die wêreld in die son - July 8, 2022

Oor 15 minute, om kwart-oor-een, sal 99 persent van die wêreld se bevolking in die son wees. Ongeveer 6,4 miljard mense sal in sonlig wees met 1, 2 miljard wat in die skemer sal verkeer. Dit is ‘n jaarlikse verskynsel. Dr. Riaan Steenkamp van Unam se fisika-departement verduidelik hoe dit werk.

Read More

Versigtig vir die tweede uitgawe van staatskaping - July 8, 2022

Die Suid-Afrikaanse minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, sê die land se staatsbeheerde instellings is steeds blootgestel aan staatskaping. Hy sê daar word op die oomblik allerlei nuwe gesprekskoerse uitgestuur om die ware bedoeling van dit wat in een of ander vorm plaasvind, te bedek om sodoende staatskaping uitgawe twee te fasiliteer:

Read More

Brent verloor 7,2% in sewe dae - July 8, 2022

Brent ru-olie het in die afgelope week met 7,2 persent gedaal en gedurende die afgelope 30 dae, het die kommoditeit met 15,79 persent teruggesak. Ontleders sê die daling kom as gevolg van vrese oor potensiële resessie-aangedrewe afswaai in vraag. Sentrale banke verhoog rentekoerse om inflasie te tem, wat vrese aanwakker dat stygende leenkoste groei kan […]

Read More

EU kondig samewerkingsplan met Namibië aan - July 8, 2022

Die Nasionale Beplanningskommissie en die Europese Unie het ‘n samewerkingsprogram van stapel gestuur met die EU en sy lidlande wat Namibië ‘n verdere sewe jaar gaan ondersteun in menslike ontwikkeling en opvoeding, om kinders en jeugdiges ‘n kans te gee vir ‘n beter toekoms. Die program ondersteun ook goeie regering en versterk inklusiewe groen groei, […]

Read More

Shinzo Abe sterf - July 8, 2022

Die voormalige Japanse premier, Shinzo Abe, het gesterf. Die Japannese nasionale uitsaaier het die aankondiging gemaak, etlike ure nadat die 67-jarige Abe in die bors en nek geskiet is deur ‘n 42-jarige man wat op die toneel in hegtenis geneem is. Dokters by die hospitaal het ‘n perskonferensie gehou en sê Abe het hart het reeds gaan staan […]

Read More

Kyrgios is reguit deur na Wimbledon eindstryd - July 8, 2022

Die Australiër, Nick Kyrgios, is reguit deur na Wimbledon se eindstryd toe die tweede-gekeurde Rafael Nadal aan vandag se halfeindstryd onttrek het. Die 22-malige Grand Slam-kampioen het ‘n buikspier geskeur in sy kwarteindstryd teen die Amerikaner, Taylor Fritz, maar steeds in vyf stelle gewen. Nadal het aangekondig hy is nie fiks genoeg om nog twee […]

Read More

GIPF sal sy MTC aandeel vergroot, onder die regte toestande - July 8, 2022

Die Staatsinstellings Pensioenfonds sê hy is gereed om sy huidige 28 persent belang in MTC te vergroot, indien die geleentheid hom voordoen, en dit word ondersteun deur ‘n aanbeveling van sy batebestuurders. Die aankondiging kom na Namibian Post and Telecom Holdings aangedui het hy moet nog besluit wat om te doen met die oorblywende 9 persent aandele wat hy besit ná die notering […]

Read More