Cheetah Cement se dringende interdik slaag in die Windhoek-hoërhof - August 8, 2022

Whale Rock Cement, wat Cheetah-sement naby Otjiwarongo besit, se dringende aansoek vandag in die Windhoekse hoërhof het geslaag. Hoërhofregter Marlene Tommasi het die interdik met onmiddellike effek toegestaan teen die stakende werkers wat bedrywighede verhinder en ook ingemeng het met werkers wat nie staak nie. Cheetah Cement se verliese beloop volgens bestuur tans 1,2 miljoen […]

Read More

Namibia Travel and Tourism Forum gaan WhatsApp-toep, InfoBot, bekend stel - August 8, 2022

Namibia Travel and Tourism Forum gaan binnekort ‘n nuwe WhatsApp-toepassing, InfoBot, van stapel gestuur. Dit sal ‘n interaktiewe en waardevolle bron van inligting vir toeriste en Namibiërs wees. Die platform, www.travel.na, waar almal gratis inligting kan kry, is deel van die forum en die Namibiese omgewingsminsiterie se toerisme-herlewingstrategie en pogings om die Namibiese toerisme-sektor ‘n […]

Read More

Toerisme tussen SA en Verenigde Arabiese Emirate versterk - August 8, 2022

Die Wes-Kaapse Toerisme, Handel- en Beleggingsbevorderings-agentskap, Wesgro en Dubai Tourism het onderneem om toerisme in Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate te versterk. Dubai Tourism beplan om ‘n toer na Johannesburg, Durban en Kaapstad te onderneem. Meer as 2,7 biljoen Suid-Afrikaanse rand is tydens die pandemie in hierdie sektor verloor. Die uitvoerende hoof van Wesgro, […]

Read More

Netbal-kampioenskap begin in Potchefstroom - August 8, 2022

Netbal: Die Netbal-kampioenskap het vandag in Potchefstroom begin. Die openings-wedstryd was ‘n herhaling van verlede jaar se eindstryd, maar hierdie keer met ‘n ander wenner. Nelson Mandelabaai het die verdedigende kampioene, Kaapse Wynlande, 30-28 geklop. Afrigter Lana Krige is verheug oor die goeie begin.

Read More

Suid-Afrika gaan alle slaggate op paaie herstel - August 8, 2022

Die Suid-Afrikaanse departement van vervoer het vandag ‘n nasionale projek van stapel gestuur om alle slaggate op die land se paaie te herstel. Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, het vandag die veldtog bekend gestel en gesê Operasie Vala Zonke is deel van ‘n veldtog van 16 maande, wat fokus op die herstel van provinsiale […]

Read More

Trustco wen dringende hofaansoek teen JSE - August 8, 2022

In die nadraai van ‘n hofstryd van reuse-omvang, het Trustco uiteindelik gesien dat geregtigheid seëvier, aangesien sy dringende interdik om die Johannesburgse Aandelebeurs, die JSE, te weerhou om sy notering op te skort, vandag geslaag het. Trustco sê dit het vir hulle nodig geword om ‘n dringende aansoek by die hooggeregshof van Suid-Afrika in te […]

Read More

Nanso hou Vrydag ‘n massa-saamtrek - August 8, 2022

Die leierskap van die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso gaan Vrydag ‘n massa-mobilisasie-saamtrek in Windhoek aanbied. Die saamtrek sal dien as die amptelike bekendstelling van Nanso se #RoadTo400kMembers-veldtog, en die Internasionale Jeugdag vier. Die saamtrek sal begin met betogings, waar vier groot groepe sal betoog oor hul belangrikste kwessies naamlik digitale inklusiwiteit, en inligtingstegnologie-infrastruktuur in skole, […]

Read More

Tweede Wêreldoorlog-bom in droë rivier in Italië gevind - August 8, 2022

‘n Bom wat uit die Tweede Wêreldoorlog dateer en wat nie destyds ontplof het nie, is blootgelê in ‘n rivier in Italië nadat die watervlak weens die voortslepende droogte daar verder gedaal het. Die bom, wat 450 kilogram weeg, is deur vissermanne op die oewer van die byna kurkdroë Porivier gevind. Groot dele van die […]

Read More

Bergfietswedren ter ondersteuning van perde - August 8, 2022

Fietsry: Ses fietsryers gaan deelneem aan ‘n bergfietswedren ter ondersteuning van die Kaap die Goeie Hoop Vereniging vir die Voorkoming van Dieremishandeling se perde-versorgings-eenheid. Die span van ses is in twee groepe van drie verdeel, naamlik Span DBV Bucking Broncos en Span DBV Jolly Jockeys. Hulle gaan op 20 Augustus die 230 kilometer vanaf Willowmore […]

Read More

Opname toon meerderheid huishulpe is enigste broodwinners - August 8, 2022

‘n Opname in die buurland het getoon ten minste 79 persent van huishulpe is die enigste broodwinners in hul huishoudings. Die studie het ook bevind 64 persent van hulle is enkelma’s. ‘n Somber prentjie is oor die algemeen geskets oor wat huishulpe werklik in die gesig staar tydens die huidige ekonomiese klimaat. Die gemiddelde inkomste […]

Read More