
Wapentransaksie: Hof bekragtig tersyde-stelling van bevindings - September 5, 2022
Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n besluit bekragtig om die bevindings van die Kommissie oor die Wapentransaksie ter syde te stel. Regter Willie Seriti en regter Hendrick Musi vra die besluit om die bevindings ongeldig te verklaar, moet omgekeer word. Die twee word daarvan beskuldig dat hulle nie die wapentransaksies behoorlik ondersoek het nie. Volgens […]
Twee Zambiërs vas vir vier olifanttande - September 5, 2022
Twee Zambiese burgers is in hegtenis geneem nadat hulle in besit gevind is van vier olifanttande wat hulle aan ‘n geheime polisiebeampte probeer verkoop het. Volgens die Namibiese polisie is die twee mans in die Ibbu-nedersetting by Katima Mulilo in die Zambezi-streek in hegtenis geneem. Daar word verder beweer dat die verdagtes die land binnegekom […]
Malema sê Ramaphosa dink hy’s bo die wet verhewe - September 5, 2022
EFF-leier Julius Malema sê President Cyril Ramaphosa dink hy is bo die wet verhewe en moet verwyder word. Hy het gister in Klerksdorp die slotrede gelewer by die party se derde provinsiale vergadering van die mense in Noordwes. Ramaphosa loop onder kritiek deur omdat hy verlede week geweier het om vrae in die Parlement te […]
Kanadese polisie soek twee mans na tien mense doodgesteek is - September 5, 2022
Die polisie in Kanada het ‘n soektog na twee verdagtes van stapel gestuur nadat minstens tien mense dood en 15 beseer is in ‘n reeks mesaanvalle in die provinsie Saskatchewan. Die slagoffers is op 13 verskillende plekke gevind, insluitend die James Smith Cree Nation en naby Weldon. Die Kanadese koninklike berede polisie se assistent-kommissaris, Rhonda […]
Aantygings van verkragting van tennisspelers op WTA-toer - September 5, 2022
Die voormalige nommer een van Belarus, Victoria Azarenko, sê die seksuele misbruik van jong vroulike spelers deur ouer, manlike afrigters vind sommer “hot en haar” op die WTA-toer plaas. Azarenko, wat lid is van die spelersraad van agt lede, het tydens die Amerikaanse Ope gesê dit moet ‘n prioriteit wees om daarteen te waak. Haar […]
LPM-leier kap uraan-ontginning in Kalahari-kom - September 4, 2022
Die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi het kritiek uitgespreek oor ‘n Russiese maatskappy en twaalf filiale wat vir uraan boor oor ‘n uitgestrekte gebied van die Stampriet-akwafer in die Kalahari-kom. Aktiviste en sommige politici waarsku die proses kan ʼn lek in die akwafer veroorsaak. Swartbooi sê die proses sal die grondwater in […]
SA verkiesingshoof sê konsep-kieswet sal implikasies hê - September 4, 2022
Die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die buurland, Sy Mamabolo, sê die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet sal implikasies hê vir die logistiek en integriteit van die verkiesing in 2024. Die wetsontwerp, wat tans voor die parlement dien, het ten doel om te verseker onafhanklike kandidate staan in die nasionale en provinsiale verkiesing. Die […]
Kenia-hof beslis môre oor uitslag van presidensiële verkiesing - September 4, 2022
Kenia se hooggeregshof sal môre beslis of die uitslag van verlede maand se presidensiële verkiesing gehandhaaf of nietig verklaar moet word. Die hof van sewe lede sal beslis ná drie dae se mondelinge argumente verlede week deur prokureurs wat die twee hoof-kandidate en mededingende kampe van verkiesings-kommissarisse verteenwoordig. Opposisieleier Raila Odinga, wat sy vyfde presidensiële […]
Bewonder en Bewaar fokus vanaand op guanacos - September 4, 2022
Die guanaco is ’n dier wat een van Patagonië se eerste ontdekkers, Darwin, betower het. Guanacos het oor ’n tydperk van meer as 9 000 jaar die kultuur van Patagonië se eerste inwoners gevorm. Guanaco-troppe kom vandag steeds in Patagonië voor, maar in kleiner getalle en die Patagoniese navorser, Emanuel Galetto, is passievol daaroor om […]
Walvisbaai-burgemeester verwelkom Amerikaanse vlootvaartuig - September 4, 2022
Die burgemeester van Walvisbaai, Trevino Forbes, is verheug oor die Amerikaanse Lewis B. Puller-vlootvaartuig, die USS Hershel “Woody” Williams, se ‘n hawe-besoek aan die kusdorp. Die Hershel “Woody” Williams is die eerste Amerikaanse vlootvaartuig wat aan die verantwoordelikheidsgebied van die VSA se Afrika-bevel toegewys is. Die skip het Walvisbaai ook in September 2021 besoek toe […]