
DA bly hamer oor Charlotte Maxeke, nou is parkering probleem - October 31, 2022
Die ANC-regering word steeds gehamer oor die Charlotte Maxeke Johannesburg-hospitaal.Volgen die DA is daar baie stadige vordering om parkering te vervang wat 18 maande gelede in ʼn brand vernietig is. Daar is ‘n tekort van meer as 1 000 parkeerplekke. Jack Bloom van die DA sê volgens die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het die […]
Spaar moet jy spaar, maar hoe? - October 31, 2022
Vandag is Wêreldspaard-dag herdenk. Almal weet dit is uiters moeilik in die heersende ekonomiese omstandighede te spaar maar, spaar moet ons spaar. Kosmos 94.1 Nuus het met die kenner in aftreefondse, Hein Kruger van Kruger Internasionaal in Suid-Afrika gesels. Hy sê dis nou die beste tyd om te spaar, maar ook die mees riskant. Hy […]
Korporatiewe krediet begin belowend lyk - October 31, 2022
Ekonome het gereageer op die jongste syfers oor privaatsektor kredietverlening. In September is skuld op 3,1 persent gemeet, ‘n daling van die 4,6 persent wat in Augustus aangeteken is. Volgens Robert McGregor van Cirrus, is dit nie alles slegte nuus nie. Besighede leen meer en huishoudings minder – veral as gevolg van stygende rentekoerse. Maar, […]
Munisipale skuld: Elke owerheid moet sy eie, kreatiewe oplossing vind - October 31, 2022
Kreatiewe oplossings is nodig om die uitdaging van onbetaalde munisipale rekenings aan te spreek. Dit volg na die minister Calle Schlettwein, die versoek deur die Okakarara- en Otavi dorpsrade om NamWater-skuld van 56 miljoen Namibiese dollar af te skryf verwerp het. NamWater word miljoene geskuld in onbetaalde rekenings en opposisiepartye het ook onlangs ‘n beroep […]
Shikongo gesels met media, oor alles - October 31, 2022
Die hoof van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Joseph Shikongo, het vandag met die media verskeie aspekte van die Namibiese polisie en misdaad-uitdagings bespreek. Hy het pas teruggekeer van die Zambezi-streek waar hoë vlakke van misdaad aangespreek is. Hy het ook uitgevaar teen wat hy as elemente beskryf, wat die mag probeer verdeel, veral in die […]
Trump se belastingsaak begin Maandag - October 31, 2022
Openingsargumente sal volgende Maandag in die strafsaak waarin voormalige president Donald Trump se eiendomsmaatskappy van ‘n 15-jaar belastingbedrog beskuldig word, aangehoor word. Die saak is een van die toenemende regsprobleme wat die 76-jarige Trump in die gesig staar. Die Trump-organisasie word daarvan beskuldig dat hy belastingowerhede tussen minstens 2005 en 2021 bedrieg deur voordele aan […]
Beurtwater bly in Johannesburg - October 31, 2022
Johannesburg Water doen ‘n beroep op inwoners om voort te gaan om water spaarsamig te gebruik, aangesien fase twee-waterbeperkings gaan voortduur. Dit volg op Rand Water se aankondiging dat die stad slegs 40 persent waterkapasiteit het. Makenosi Maroo, woordvoerder van Rand Water, sê hulle het nou die Vloeibeheer-bestuurstelsel geïmplementeer wat help om die vermindering van […]
Krediet aan die privaatsektor krimp in Augustus - October 31, 2022
Privaatsektor kredietverlening het gedaal na 3,1 persent in September vanjaar teenoor 4,6 persent wat in Augustus aangeteken is. Maar, vergeleke met die 2,9 persent wat verlede jaar aangeteken is, is dit die beste syfer sedert September 2019. Die total skuld het op ‘n jaargrondslag met 4,3 miljard Namibiese dollar gegroei en met 351 miljoen dollar […]
Sonder mense is daar geen demokrasie nie - October 31, 2022
Die Namibiese minister van stedelike ontwikkeling, Erastus Uutoni is van mening dat die deelname van die burgerlike samelewing van kritieke belang is om demokrasie te bevorder. In sy mening, moet all besluitnemings-prosesse die publiek insluit. Uutoni sê dit is veral belangrik tydens verkiesings omdat dit somtyds die enigste geleentheid is vir gemarginaliseerde gemeenskappe om hulle […]
Russiese aanvalle op kritiese infrastruktuur is nie militêre teikens nie - October 31, 2022
Russiese aanvalle op die Oekraïnse hoofstad Kiëf duur voort. Die stad se burgemeenster Vitali Klitschko sê 80 persent van inwoners is sonder krag en water. Kenners meen dat die teikens nie militêre teikens is nie en die nou-bekende parlementslid in die Oekraïne, Kira Rudik, stem saam.