Kommer oor sekuriteit in die Swart-see vir graan verskeping - November 1, 2022

Rusland se tydelike opheffing van sy deelname aan die Verenigde Nasies se bemiddelde ooreenkoms om graan en kunsmis toe te laat om Oekraïne via die Swart-see te verlaat, sal wêreldwye voedselproduksie verander – en Afrika kan waarskynlik die swaarste getref word. Suid-Afrika, en Namibië voer egter tussen 70 tot 80 persent van sy kunsmisbehoeftes van […]

Read More

Baby AB moker honderdtal van 35 balle - November 1, 2022

Dewald Brevis het ‘n gedeelte van wat beskou word as sy reusepotensiaal bereik toe hy net 35 balle nodig gehad het om sy honderdtal in Potchefstroom aan te teken. Die kolwer, wat “Baby A-B” genoem word, het die Titans gehelp om ‘n rekord T20-telling van 271 vir drie te behaal in hulle plaaslike Krieket Suid-Afrika-wedstryd […]

Read More

Landbou: Uitdagings, ja, geleenthede, ook ja - October 31, 2022

Terwyl die landbouminister Calle Schlettwein sy kommer uitgespreek het oor waardetoevoeging in die sektor, sê die Namibiese Landbou-unie daar is baie goeie verwikkelings in die bedryf. Die ontwikkeling van buitelandse markte is uiters positief. Die bedryf, wat 60 persent meer produseer as wat plaaslik verbruik word, is afhanklik van uitvoermarkte en met die heropening van […]

Read More

 R51 miljard aan Eksom geskuld, hy werk daaraan - October 31, 2022

Eskom sê hy werk saam met die Nasionale Tesourie en die Departement van Openbare Ondernemings om ‘n werkbare oplossing te vind vir die totale uitstaande munisipale skuld van meer as 51 miljard Suid-Afrikaanse rand. Dit volg op die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se pleitdooi om skuldafskrywing vir infomele nedersettings en hostelle sodat townships ontwikkel kan […]

Read More

Sri Lanka se inflasie daal tot 66% - October 31, 2022

Indien jy beswaard is oor die plaaslike inflasiekoers van 7,1-persent in September, hier is nuus om jou gemoed te lig. Inflasie in die krisisgeteisterde Sri Lanka het vir die eerste keer in 12 maande ietwat gedaal, maar pryse is steeds 66 persent hoër as ‘n jaar gelede. Die eilandnasie van 22 miljoen mense is al […]

Read More

T20: Aussies het ‘n kans - October 31, 2022

Australië het Ierland met 42-lopies geklop om hulleself ʼn hupstoot te gee om in die halfeindstryde van die T20 Wêreldbeker te speel. Nadat hulle 179 vir 5 in Brisbane aangeteken het, met 63 van die kaptein, Aaron Finch, het Australië die Iere in die 19-de beurt vir 137 uitgeboul met twee paaltjies elk vir Adam […]

Read More

Daar’s niks onmededingend aan pensioenfondse nie - October 31, 2022

Die Namibiese mededingingskommissie se ondersoek het bevind dat die mark in verband met administrateur van pensioenfondse inderdaad een is wat as ‘n oligopolistiese mark beskou kan word. Opsigself is dit nie ‘n slegte ding nie  omdat dit verwys na ‘n markstruktuur waarin ‘n klein aantal firmas die groot meerderheid van die markaandeel het, in teenstelling […]

Read More

SAOG-ministers van water, energie vergader - October 31, 2022

Die ministers vir water en energie vergader op 4 November in Kinshasa in die DRK. Om dit vooraf te gaan is daar ‘n werkswinkel wat vandag begin het en op 3 November ten einde loop, waar alle ondersteunende dokumentasie voorberei sal word. Energie en water is die dryfvere agter ekonomiese groei en is baie belangrik […]

Read More

Handvol SA-gevangenes skryf ook matriek - October 31, 2022

Volgens die Departement van Korrektiewe Dienste het 264 gevangenes vandag met die matriekeksamen vir 2022 begin. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê die jonger oortreders het ondersteuning gekry. Nxumalo sê onderrig speel ‘n rol in rehabilitasie en gevangenes verdien ‘n tweede kans. Hy het gevra vir ondersteuning vir oortreders wat entoesiasties is om ten […]

Read More

Katar brei konsulêre-diens uit - October 31, 2022

Katar het aangekondig dat hy sy konsulêre-diens oopgestel het om toeriste by te staan wat die land volgende maand vir die Fifa Wêreldbeker-toernooi besoek. Die diens is ‘n eerste van sy soort en sal sokkergeesdriftiges help om tydens die toernooi die nodige bystand vanaf hul verskeie ambassades te ontvang in ‘n noodgeval. Ondersteuners sal ook […]

Read More