Entstof teen koedoe-hondsdolheid sal eers op bokke getoets word - November 25, 2022

Die Friedrich Loeffler-instituut werk al vir etlike jare om ‘n nuwe entstof te ontwerp wat spesifiek die hondsdolheid-probleem onder koedoes in Namibië aanspreek. Die entstof is reeds deur die instituut op bokke getoets met goeie resultate, volgens die Namibiese Landbou-unie. Die aanbeveling is dat hierdie entstof gebruik word om eers boerbokke in Namibië te toets […]

Read More

Pad tussen Rosh Pinah en Oranjemund weens vloede gesluit - November 25, 2022

Weens die stygende vlakke van die Oranjerivier het die Paaie-owerheid aangekondig dat pad tussen Rosh Pinah en Oranjemund met onmiddellike effek gesluit is, tot verdere kennisgewing. Toegang op hierdie roete sal slegs aan nooddiensvoertuie verskaf word, indien watervlakke dit toelaat. As ‘n voorsorgmaatreël word padgebruikers aangeraai om intussen die roete oor die grens na Suid-Afrika […]

Read More

Verhoor oor Enyobeni-taverne vind in April 2023 plaas - November 25, 2022

Die verhoor oor die Enyobeni-taverne sal na verwagting op 25 April aanstaande jaar in die landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap begin. Een-en-twintig tieners is in Junie in die taverne dood. Die eienaar, Vuyokazi Ndevu, en haar man, Siyakhangela, staan tereg op aanklagte van die verkoop van alkohol aan minderjariges kinders en dat hulle hul […]

Read More

Ees skryf in vir Eurovision - November 25, 2022

Die Namibiese kwaito-sanger Ees het sy deelname aan die Eurovision-liedjieskryfkompetisie aangekondig. Verskeie Europese kunstenaars verteenwoordig hul land elke jaar in dié kompetisie met suksesverhale soos die Sweedse popgroep ABBA en meer onlangs vir die bekroonde groep Måneskin, met hul treffers soos ‘Zitti e Buoni’ en ‘I Wanna Be Your Slave’.

Read More

16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgeweld skop in SA af  - November 25, 2022

Met die 16 dae van Aktivisme teen Geslagsgeweld-veldtog wat ook die week Suid-Afrika afgeskop het waarsku die SA Kommissie vir Geslagsgelykheid teen die valslike beskuldiging van ander vir verkragting. Die kommissie sê al die vooruitgang wat teen-geslagsgeweld-veldtogte maak word onnodig in die wiele gery as valse verkragtingsake teen ander gemaak word. Dit volg na die […]

Read More

Namibiese skoolkoshuise sluit vroeër - November 25, 2022

Die Namibiese onderwysministerie het aangekondig dat skoolkoshuise volgende Vrydag op 2 Desember sal sluit. Volgens die onderwyskalender is die laaste skooldag vir leerders 7 Desember. Die laaste dag vir eksamens vir graad 4 tot 10 is 2 Desember, daarom het die onderwysministerie besluit om koshuisleerders op 2 Desember te laat huis toe gaan. Die adjunkdirekteur […]

Read More

AmaZulu-prins en lyfwag in KwaZulu-Natal doodgeskiet  - November 25, 2022

Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na verdagtes nadat ‘n 63-jarige AmaZulu-prins en sy 33-jarige lyfwag Donderdagaand in Nongoma doodgeskiet is. Prins Mbongiseni Milton Zulu en sy lyfwag het ‘n familielid in die gebied besoek. Die polisiewoordvoerder, Jay Naicker, sê toe hulle op die punt was om te vertrek, het onbekende mans hulle aangeval […]

Read More

Covid-agtige virus in vlermuise in suide van China ontdek - November 25, 2022

‘n Covid-agtige virus wat ontdek is wat in vlermuise in die suide van China skuil, is een van vyf met die potensiaal om na mense te spring, sê wetenskaplikes. Die virus, bekend as BtSY2, is nou verwant aan die Covid-virus en het ‘n besondere risiko vir opkoms. Dit is een van vyf kommerwekkende virusse wat […]

Read More

Krieket: Swart Pette klop Indië oortuigend - November 25, 2022

Krieket: Die gasheer, Nieu-Seeland, het Indië oortuigend verslaan met sewe paaltjies in ‘n eendagwedstryd in Auckland. Indië het ʼn uitstekende 306 vir sewe aangeteken met 80 deur Shreyas Iyer en 72 deur die kaptein, Shikhar Dhawan. Tim Southee het drie paaltjies geneem. Tom Latham het daarna ʼn onoorwonne 145 van net 104 balle gemoker, met […]

Read More

Dundee Precious Metal gaan van krag tot krag - November 25, 2022

Dundee Precious Metals het gedurende die derde kwartaal van 2022 ‘n deurset van 63 900 ton konsentraat gesmelte koper by Tsumeb gerapporteer en 513 miljoen Namibiese dollar in al sy bedrywighede wêreldwyd gegenereer. Die Kanadese maatskappy, wat in Bulgarye, Serwië en Namibië bedryf, het ook ‘n dividend vir die vierde kwartaal van 68 sent per […]

Read More