Ye! Kanye wil weer staan vir presidensie! - November 26, 2022

Die omstrede kletsrymer Kanye West sê dat hy van plan is om in 2024 vir die Amerikaanse president te staan, ondanks verskeie skandale oor sy onlangse gedrag. Die ster, wat sy naam wettiglik na Ye verander het, het ‘n video van sy veldtoglogo op sosiale media geplaas, saam met die onderskrif Ye 24. Hy sê […]

Read More

Ekonomiese aktiwiteite neem af in landelike gebiede - November 26, 2022

Armoede is een van die grootste uitdagings waarmee baie gemeenskappe in Namibië te kampe het en die dorp Okahandja in die Otjozondjupa-streek is geen uitsondering nie. ‘n Barhartige Samaritaan het onlangs ‘n sopkombuis op die dorp gereël waartydens sowat 1 000 kinders opgedaag het om kos te kry. Volgens ‘n plaaslike aktivis in Okahandja, Sydney […]

Read More

Motlanthe sê Sisulu praat snert oor verkiesings - November 26, 2022

Die voorsitter van die ANC se verkiesingskomitee, Kgalema Motlanthe, het bewerings dat die buurland se toerisme minister, Lindiwe Sisulu, kwalifiseer om onder die topdrie van die party te wees, afgemaak. Sy beweer sy het die minimum vereistes bereik om deel te wees van die wedloop om die presidentskap. Motlanthe het verduidelik haar naam is nie […]

Read More

Malawiese vise-president vas uit korrupsie - November 26, 2022

Malawi se Teenkorrupsie-buro het die land se vise-president Saulos Klaus Chilima in hegtenis geneem oor korrupsie aantygings. Chilima sal na verwagting op drie aanklagte van korrupte praktyke aangekla word. Beeldmateriaal van plaaslike media in die land toon dat ondersteuners van Chilima en die polisie handgemeen was terwyl hy in die hof was. Volgens die klagstaat […]

Read More

Aussie seuntjie oorleef luislang aanval - November 26, 2022

‘n Vyfjarige Australiese seun het oorleef nadat ‘n luislang omtrent drie keer sy grootte hom vasgedruk en in ‘n swembad ingesleep het. Beau Blake se pa het aan ‘n radiostasie in Melbourne, 3AW, gesê sy seun het by die huis geswem toe die drie-meter lange reptiel toegeslaan het. Beau se oupa hom en die slang […]

Read More

Smith gesels oor TransNamib se planne vir Bots se steenkool - November 26, 2022

TransNamib beplan om steenkooluitvoere van Botswana teen vroeg volgende jaar op sy spoor te vervoer wat moontlik uitvoere via die Walvisbaai-hawe kan verdubbel. Botswana soek alternatiewe roetes vir sy steenkool uitvoere omdat ontwrigting in Suid-Afrika die roete na Richardsbaai negatief beïnvloed. Sedert die oorlog in die Oekraïne het die vraag na steenkool toegeneem. TransNamib se […]

Read More

SA se eiendomsektor voel onmiddellik die uitwerking van rentekoers - November 26, 2022

Die eiendomsektor in Suid-Afrika voel onmiddellik die uitwerking van die nuwe rentekoersverhoging, al was dit hoogs verwag. Die buurland se Reserwebank het die terugkoopkoers tot 7 persent verhoog, met die prima uitleenkoers wat tot 10,5 persent verhoog is. Volgens die uitvoerende hoof van Mortgage Market, Tim Akinnusi, het die styging die mark geruk en kan […]

Read More

VSA plaas verbod op Chinese tegnologie, kommer oor spioenasie - November 26, 2022

Die Biden-administrasie het die goedkeurings van nuwe telekommunikasie toerusting van China se Huawei Technologies en ZTE verbied. Amerikaanse owerhede sê die tegnologie hou ‘n onaanvaarbare risiko vir Amerikaanse nasionale veiligheid in. Die Amerikaanse Federale Kommunikasiekommissie sê hulle het die finale reëls aanvaar, wat ook die verkoop of invoer van toerusting wat deur verskeie ander Chinese […]

Read More

Stormers vat hom 36-19 in Kaapstad - November 26, 2022

Die Stormers het vyf drieë aangeteken teenoor Scarlets se drie en die naweek se eerste Verenigde Kampioenskap-wedstryd in Kaapstad met 36-19 gewen. Die rustydtelling was 29-7 in die verdedigende kampioen se guns. Die span van Kaapstad het nog nie tuis verloor sedert hul nederlaag van 37-19 teen die Leeus verlede Desember nie. Vanmiddag om drie-uur […]

Read More

Oortrokke fasiliteite die gunsteling om kostes te dek - November 26, 2022

Met Swart Vrydag wat agter die rug is, lê die feesseisoen, in seker die moeilikste ekonomiese tye in onlangse jare, voor. Daar word voorspel dat die Bank van Namibië waarskynlik ook die plaaslike repokoers met 75 basispunte sal verhoog op 30 November, na die Suid-Afrikaanse Reserwebank se aankondiging die week. Indien wel, sal dit die […]

Read More