Kudu-gas sal nou ontgin word

Die Kudu-gasveld sal ontgin word. BW Kudu, ‘n volfiliaal van BW Energy en die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië, Namcor, sê dat die bron nou ontgin sal word met ‘n beraamde koste van 20 miljard Namibiese dollar. Die hoofrede daarvoor is omdat Namibië steeds meer as 60 persent van sy elektrisiteitverbruik invoer en die mikpunt is […]

Read More

Texas-skieter het ongehinderd by die skool met aanvalsgewere ingestap

Vrae het ontstaan oor presies wat gebeur het op Uvalde by die laerskool waar 21 leerders en onderwysers hul lewens verloor het. Die gewapende man in die Texas-massaskietvoorval het sonder enige obstruksie van sy ouma se huis, na hy haar in die gesig geskiet het, tot by die Robb-laerskool sonder enige hindernis gestap, met sy […]

Read More

Lekker Curriebeker die naweek

Drie Curriebeker-premierafdeling-wedstryde gaan die naweek gespeel word. In die eerste wedstryd verwelkom die Bulle vanaand die Pumas op Loftus Versfeld, terwyl die Griekwas en die Vrystaat Cheetahs môre-middag in Kimberley kragte meet. Daarna sal die Leeus en Westelike Provinsie op Ellispark op die veld wees. Die Bulle is tans bo-aan die punteleer, net een punt […]

Read More

Verligting vir Kaapstad se handelaars

Die Stad Kaapstad het twee belangrike sake wat die stad se Direktoraat van Ekonomiese Groei voorgelê het, goedgekeur. Eerstens is ontwikkelingskoste van nie-regerings organisasies en ander sonder winsbejag, afgestel. Tweedens is die verligting op permitte van informele handelaars van die eerste Julie tot 31 Desember verleng. Raadslid James Vos sê dis belangrike stappe op die […]

Read More

SA eis QR-kode vir toegang. Punt.

Na die chaos Donderdag by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, het die plaaslike gesondheidsministerie reisigers weer herinner dat die Suid-Afrikaanse owerhede ‘n inentingsertifikaat met ‘n QR-kode benodig. Rederye het vroeër nog die inentingskaarte aanvaar maar, die land het reeds ‘n geruime tyd gelede aangekondig dat ‘n QR-kode vereis word. Die woordvoerder van die gesondheidsministerie Walter Kamaya het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. 

Read More

Klerewinkel weet niks van toilet-uitdagings nie

‘n Mansklerewinkel in die hoofstad het ‘n plasing op sosiale media, wat na bewering wys hoe ‘n personeellid die winkel se vloer as toilet gebruik, ten sterkste veroordeel. Nie een van die drie takke in die drie groot inkoopsentrums in die hoofstad is enigsins bewus van die voorval nie. Hulle bevraagteken ook die foto en […]

Read More

Partygate: Kan ons aanbeweeg, vra Sunak

Partygate bly in die nuus. Daar is reeds vier skriftelike eise deur sy partylede ingedien dat hy moet bedank omdat hy die land en die parlement doelbewus mislei het. Britte vra ook die vraag oor hoekom hy homself in so moeilike tyd bloot sal stel aan ‘n moontlike infeksie en wat die hele skandaal vir […]

Read More

Vier sterre wat om mekaar wentel ontdek

Die Suid-Afrikaanse Groot Teleskoop in Kaapstad en die Universiteit Canterbury se Mount John Observatorium in Nieu-Seeland, het ‘n stelsel van vier sterre ontdek wat om mekaar wentel. Volgens ‘n verklaring wat die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium uitgereik het, is die sterre aanvanklik in 2017 as deel van die Gaia-Europese Ruimte-agentskap se Suidelike Observatoriese Opname geïdentifiseer. Die […]

Read More

Oekraïne het beter wapentuig nodig, veral om lugruim te verdedig

‘n Lid van die Oekraïnse parlement Kira Rudik sê beter wapentuig is nodig vir haar land se weermag om beter te verdedig, veral in gebiede waar hulle moet herbou om die ekonomie op dreef te kry. In haar mening moet hulle toerusting hê om hul lugruim te beskerm. Sy verduidelik.

Read More

Ontleder sê daar’s uiters gunstige toestande vir vleisprodusente

Die Namibiese makelaarsfirma Simonis Storm is van mening dat veeboere op die oomblik in ‘n goeie posisie is om nie net kudde weet aan te bou nie maar ook om produksie op te stoot, veral as gevolg van die toenemende vraag in China. Die firma meen dat ten spyte van hoër insetkostes, het goeie reën […]

Read More