Landbou kry nie genoeg bystand nie - February 13, 2023

Die DA sê hy dring aan dat die parlementêre portefeuljekomitee vir Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling met Eskom en minister Thoko Didiza beraadslaag oor spesifieke planne vir die landbousektor. Boere staar die afgelope tyd ‘n krisis in die gesig wat ‘n regstreekse bedreiging is vir voedselsekerheid en landbou se volhoubaarheid in hierdie land. ‘n DA-woordvoerder, […]

Read More

Geestesgesondheid moet aandag kry in Turkye, Sirië - February 13, 2023

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ‘n versoek gerig vir 770,74 miljard Namibiese dollar om hulle te help om Sirië en Turkye te ondersteun. Die sterftesyfer ná verlede Maandag se twee verwoestende aardbewings in die twee lande, staan tans op meer as 33 000. Die WGO het tot dusver 110 ton mediese voorraad versprei in gebiede in die […]

Read More

Gabrielle veroorsaak chaos in Nieu-Seeland - February 13, 2023

Sowat 46 000 huise in die noorde van Nieu-Seeland het onder kragonderbrekings gebuk gegaan toe sikloon Gabrielle die eiland getref het. Owerhede het waarskuwings van swaar reën en wind uitgereik, en honderde vlugte is gekanselleer. Sommige gebiede het ‘n noodtoestand afgekondig, aangesien Gabrielle naby die Noord-eiland is. Dit kom weke nadat Auckland en omliggende gebiede […]

Read More

Tradisionele owerhede moet ophou hof toe hardloop - February 13, 2023

Die voorsitter van die Raad van Tradisionele Leiers, Immanuel /Gaseb, het tradisionele leiers versoek om hulle daarvan te weerhou om howe te nader wanneer daar ‘n meningsverskil is. /Gaseb is verlede jaar verkies as die nuwe voorsitter van die Raad van Tradisionele Leiers, in die plek van die Ondonga Tradisionele Owerheid-leier, Immanuel Kauluma Elifas wat in Maart 2019 gesterf het. /Gaseb sê binnegevegte onder […]

Read More

Warmbad-man vas vir 30 000 se dagga - February 13, 2023

Die Namibiese polisie sê dat ‘n 45-jarige Namibiese man in hegtenis geneem is in besit van skunk-dagga ter waarde van 30 000 Namibiese dollar. Die dwelms, wat ongeveer 600 gram weeg, is gevind by ‘padblokkade tussen Warmbad en Karasburg. Die verdagte sal vandag in die hof op Karasburg verskyn. Daar was verskeie ander arrestasies met kleiner […]

Read More

Nog kritiek teenoor Cyril se elektriese minister - February 13, 2023

Suid-Afrika het nie ‘n ramptoestand nodig om sy energiekrisis te bekamp nie, maar eerder ‘n doeltreffende administrasie wat spesifieke beleide prakties lewer en verwyder. Dit is die mening van die politieke ontleder, Daniel Silke. President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n ramptoestand afgekondig en gesê dis nodig vir sterk sentrale koördinering en beslissende optrede om die […]

Read More

Engeland moet nou voortbou op hulle vertoning - February 13, 2023

Engeland se afrigter Steve Borthwick sê hulle oorwinning teen Italië in die Sesnasiesbeker op Twickenham is ‘n prestasie om op voort te bou. Drieë deur Jack Willis, Jamie George, Ollie Chessum en Henry Arundell het aan Engeland ‘n oorwinning van 31-14 besorg wat ook Borthwick se eerste oorwinning is sedert hy as hoofafrigter oorgeneem het. Ná die oorwinning is Engeland nou derde […]

Read More

Polisiehonde speel sentrale rol in Wes-Kaapse misdaadbekamping - February 13, 2023

Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die polisie se honde-eenhede speel steeds ‘n belangrike rol langs die provinsiale hoofpaaie en in die kusgemeenskappe. Honde-eenheid-lede het onlangs 53 verdagtes aangekeer vir verskeie oortredings. Dertig van hulle is in die Overberg-streek in hegtenis geneem, en 23 in die Swartland. Allen sê om misdadigers te pla en […]

Read More

Meisie, 15, wat onder boom speel, gegryp en verkrag - February 13, 2023

‘n 15-jarige meisie wat naby Omwandi by Ongwediva onder ‘n boom gespeel het, is verkrag. In sy weeklikse misdaadverslag sê die Namibise polisie die dogter is deur ‘n 26-jarige verdagte gegryp, en in ‘n naburige erf ingesleep en daar verkrag. Die polisie sê nie of die verdagte, wie se ouderdom bekend is, gearresteer is of nie, net dat ‘n ondersoek gelas is. En in die hoofstad […]

Read More

Efundja: Vlakke is steeds hoog en gevaarlik - February 13, 2023

Die efundja blyk om onder beheer te wees al vloei die vloedwaters nog. Daar is steeds ‘n risiko vir verdrinking en ander skade. Die burgemeester van Oshakati Leonard Hango, sê watervlakke is steeds hoog en gevaarlik. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.  

Read More