Uittog van veeartse in SA wek groot kommer - March 1, 2023

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê hy is bekommerd omdat Suid-Afrika nie genoeg veeartse het om in die land se behoeftes te voorsien nie. Volgens ‘n onlangse verslag van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging wil meer as 50 persent van jong veeartse emigreer. Die departement se woordvoerder, Daniel Johnson, sê ekonomiese en veiligheidskwessies is […]

Read More

Kommissie ondersoek gedrag van NamPower, MTC en Telecom - March 1, 2023

Die Namibiese Mededingingskommissie ondersoek ‘n moontlike eksklusiewe drieparty-ooreenkoms wat op 1 Junie 2012 deur NamPower, Telecom Namibia en MTC aangegaan is vir die huur en gebruik van NamPower se donker optiese vesel-infrastruktuur. Die kommissie sê hy wil vasstel of daar anti-mededingende elemente in die ooreenkoms is. Die kommissie se woordvoerder, Dina //Gowases het met Kosmos […]

Read More

Van Wyk getuig in sy borgaansoek, Esau steeds in hospitaal - March 1, 2023

Nigel van Wyk, een van die Fishrot-beskuldigdes, se borgaansoek word vanmiddag voortgesit voor regter David Munsu terwyl sy mede-aansoeker, oud-minister Bernhardt Esau in die hospitaal is na hy olik was tydens Dinsdag se verrigtinge. Van Wyk word daarvan verdink dat hy gepoog het om bewysstukke by oud-minister Sacky Shanghala se huis te verwyder. Hy het […]

Read More

Katajvivi sê ondersoek word ingestel na komitee oor begroting - March 1, 2023

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi sê daar word oorweeg om staande komitee op die begroting op die been te bring. Volgens hom sal dit openbare bydrae aan die begroting verhoog. Hy voeg by dat dit ook parlementêre oorsig oor die begroting sal versterk. Daar is blykbaar oor die algemeen ‘n persepsie […]

Read More

‘Groen’ produkte in EU word ondersoek, sommiges lieg - March 1, 2023

Die Europese Verbruikersorganisasie sê die gebruik deur maatskappye wat beweer hul produkte is groen, eko- of omgewingsvriendelik, het geen feitelike basis nie en moet gestaak word. Die Europese Unie oorweeg volgens berigte ‘n voorstel dat maatskappye tien dae kry om aansprake te regverdig dat hul produkte groen is, of beboet sal word. Owerhede het met […]

Read More

Nuus oor sensus word verwelkom, data is broodnodig - March 1, 2023

Reaksie word ontvang op die nuus dat die Namibiese Statistieke-agentskap sê die 2023 behuisings- en bevolkingsensus sal vanjaar in Augustus plaasvind. Die sensus moes reeds in 2021 plaasgevind het maar begrotingstekorte het dit verhoed. Die bekende Unam-ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu sê die nuus word verwelkom veral omdat dit so belangrik is om die inligting te […]

Read More

Uranium One ontken dat hy nog eksplorasie doen, sê 150 het werk verloor - March 1, 2023

Reaksie word ontvang van Uranium One na aantygings deur die Stampriet Aquifer Uranium Mining-drukgroep wat sê die Russiese uraan-reus gaan steeds voort met sy eksplorasie in die Stampriet-bekken. Die kwessie van uraanontginning in die gebied bly in die nuus met die Omaheke-goewerneur Pijoo Nganate wat ook onlangs gesê hete dat dit ‘n kans gegun moet […]

Read More

Stadspolisie soek hulp na vanoggend se transito-roof in hoofstad - March 1, 2023

Misdaad blyk om weer toe te neem in die hoofstad. Daar in die afgelope week talle huisbrake met sommige wat gewelddadig was. Vanoggend was daar ‘n roof van ‘n kontant-in-transito-wa in Monte Christo-weg. ‘n Sekuriteitswag is ook beseer in die insident. Die hoof van die Stadspolisie, Abraham Kanime, vra die publiek se hulp. Hy sê […]

Read More

Akkerbouraad pas grense aan vir groente in Maart - March 1, 2023

Die Namibiese Akkerbouraad het nuwe aanpassings gemaak aan toegelate invoere van groente gedurende Maart. Die grense is gesluit vir beet, botterskorsie, Engelse komkommer, gekleurde soetrissie, groen soetrissie, pampoen, soetmielies en patats. Konfyt-tamaties, sowel as kersie-tamaties word ook nie toegelaat nie. Die grense is heel oop vir gewaste aartappels, uie en skorsies. Op die pro-rata lys […]

Read More

Afleweringsman in Peru loop met sy geestes vriendin, ‘n mummie, rond - March 1, 2023

Die polisie in Peru het ‘n verrassende ontdekking gemaak toe hulle ‘n afleweringsman deursoek het wat onder hul aandag gekom het omdat hy besope was op ‘n argeologiese terrein in Puno in die land. Binne sy sak was ‘n antieke mummie. Volgens wat berig word het die man aan owerhede gesê die mummie se naam […]

Read More