
Daar is ‘n plan om die paaie-plan te befonds - May 23, 2023
Die Paaie-owerheid het groot planne om sy vyfjaar-geïntegreerde strategiese plan van 15 miljard Namibiese dollar uit te voer. Die plan poog om die nasionale padnetwerk uit te brei, asook om verskeie grondpaaie op te gradeer na bitumenstandaarde. Volgens die uitvoerende hoof, Conrad Lutombi, sal die Padfondsadministrasie sowat 10,27 miljard dollar van die totaal voorsien met […]
Esau was sy hande in onskuld, sê hy het nie geweet nie - May 23, 2023
Die borgaansoek van die oud-visseryminister Bernhardt Esau duur voort voor regter David Munsu. Nes hy ontken het dat hy ‘n iPhone wat twee simkaarte kan gebruik wou gehad het, ontken hy dat hy enigsins betrokke wat met die opstel van die twee vismaatskappye Nengomar Pesca in Angola en Nengomar Namibië. Die aantyging is dat die […]
Zambezi-boere plant vir die vale - May 23, 2023
Goeie nuus uit die Zambezi-streek is dat mielieproduksie met 31 persent gestyg het vergeleke met verlede jaar, en 83 persent bo die nasionale produksievlak is. Die streek se grane staan op net meer as 14 200 metrieke ton. Sorghumproduksie is op met 23 persent en mahangu het met 20 persent gestyg, en is ook 59 […]
Amerikaanse wanbetaling sal plaaslik ‘n impak hê - May 23, 2023
Sou die VSA op 1 Junie nie sy verpligtinge in verband met sy skuldbetalings kan maak nie, sal daar plaaslik ook ‘n impak wees. Samesprekings om die skuldperk in die VSA te verhoog duur voort tussen President Joe Biden en Huis-meerderheidsleier Kevin McCarthy. Geen ooreenkoms is tot dusver bereik nie. Chris Hart sê die Amerikaanse […]
Priscilla sal nie langs Elvis kan begrawe word nie - May 23, 2023
Dit blyk dat kalmte herstel is ná maande se drama vir Lisa Marie Presley se gesin in die nasleep van haar dood in Januarie vanjaar. Haar ma, Priscilla, en dogter, Riley Keough, was in ‘n regstryd gewikkel nadat Priscilla haar dogter se testament betwis het. Priscilla het die geldigheid van ‘n 2016-wysiging aan Lisa Marie […]
Toenemende afgetredenes op medies hou risiko vir sektor in - May 23, 2023
Die volgehoue jaarlikse toename in pensioenarisse as mediese fondsbegunstigdes kan hoë risiko’s vir die bedryf inhou. Volgens Namibiese toesighoudende owerheid vir finansiële instellings, Namfisa, eis ouer mense meer gereeld wat die risiko aandryf. In sy verslag vir die vierde kwartaal van verlede jaar het die hoeveelheid pensioenarisse met 1,5 persent toegeneem, en met 4,7 persent op ‘n jaargrondslag gemeet. Namibië se mediese fondsbedryf het met 2,5 persent verlede […]
NotInMyName verskaf water aan Hammanskraal - May 23, 2023
NotInMyName International sê hy verskaf skoon water aan die inwoners van Hammanskraal in Tshwane. Dit volg ná die cholera-uitbreking waarin 15 mense dood is. Die gebied sukkel die afgelope 16 jaar met besmette water. Die organisasie se woordvoerder, Mo Senne, sê die reg op veilige, voldoende en betroubare water is in die Grondwet verskans:
Hoesstrooptoetse verpligtend voor uitvoere - May 23, 2023
Indië sal toetse vir hoesstroop voor dit uitgevoer word, verpligtend maak na van sy strope verbind is met die dood van tientalle kinders in Gambië en Uzbekistan. Die nuwe wetgewing is van toepassing vanaf 1 Junie. Indië se farmaseutiese industrie van 41 miljard Amerikaanse dollar is een van die grootste ter wêreld, maar sy reputasie is geskend nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie gifstowwe […]
Howe is ingenome met Newcaste se vertoning - May 23, 2023
Die bestuurder van Newcastle United, Eddie Howe, het toegegee dat hulle met die aanvang van die seisoen nie eens aan die moontlikheid gedink het om vir die Kampioeneliga te kwalifiseer nie. Die Magpies het vir die eerste keer in twintig jaar onder die top vier spanne geëindig en na die groot arena teruggekeer toe hul wedstryd gisteraand […]
Pas wette wat nie meer ‘n doel dien nie, aan - May 23, 2023
Die voorsitter van die Parlementêre Staande Komitee oor Ekonomie en Publieke Administrasie, Natangwe Ithete, het die noodsaaklikheid beklemtoon om wette te hersien en te verander om by huidige stand van sake aan te pas. Ithete het tydens opening van die konsultatiewe en oorsig-werkswinkel oor die Wet op Finansiële Instellings en Markte, Fima, op Swakopmund, gesê […]