IPPR: Deursigtigheid nodig in groenwaterstof-sektor - June 23, 2023

Beleidskenners sê deursigtigheid is noodsaaklik in die groenwaterstof-sektor. Die Namibiese regering sê hy het gekies om sy 24 persent-aandeel in Hyphen Hydrogen Energy se groenwaterstof-projek teen ‘n minimum koste van 16 miljard Namibiese dollar te finansier om homself te beskerm teen stygende koste van ekwiteits-kapitaal. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê egter die regering moet […]

Read More

SA beplan water-infrastruktuurfonds van R27 miljard - June 23, 2023

Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sê hy beplan om ‘n water-infrastruktuurfonds van byna 27 miljard Suid-Afrikaanse rand vir die buurland te skep en is op soek na befondsing van die Suid-Koreaans-gebaseerde Groen Klimaatfonds. Volgens die jongste Wêreldbank-verslag is die land vyfde op die lys van water-skaars lande in Afrika suid van die Sahara. Die bank het […]

Read More

EU vra ondersoek na boot-tragedie aan Griekse kus - June 23, 2023

Die Europese Unie doen ‘n beroep op ‘n volledige en deursigtige ondersoek na een van die dodelikste menslike tragedies in die Middellandse See. Meer as 500 migrante en asielsoekers is vermoedelik dood nadat ‘n boot met tot soveel as 750 migrante verlede week aan die kus van Griekeland gesink het. ‘n Hof in Griekeland het […]

Read More

Tennis: Alcaraz deur na sy eerste grasbaan-kwarteindronde - June 23, 2023

Tennis: Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz is deur na sy loopbaan se eerste kwart-eindronde op gras ná sy oorwinning oor Jiri Lehecka by die Queen’s Klub-kampioenskap in Londen. Die 20-jarige Spanjaard het sy 21-jarige Tsjeggiese teenstander met 6-2 en 6-3 verslaan. Alcaraz kom nou te staan teen die wêreld se nommer drie, die […]

Read More

Titanic-filmregisseur was bekommerd oor Titan-duikboot - June 23, 2023

Die Oscar-wenner en regisseur van die fliek Titanic, James Cameron, sê hy was van die begin af bekommerd oor die Titan-duikboot wat na die Titanic gaan se druk in die kajuit. Die OceanGate Expeditions-vaartuig wat Sondag met vyf mense aan boord vermis geraak het, het ingeplof en almal aan boord is dood. Cameron, wat 33 […]

Read More

Namib Mills bring goeie nuus met prysdalings - June 23, 2023

Daar is goeie nuus vir Namibiërs met Namib Mills wat op Maandag 26 Junie ‘n prysverlaging op verskeie produkte sal instel. ‘n Verskeidenheid faktore het hierdie prysdalings veroorsaak, soos wêreldwye koringpryse wat in Amerikaanse dollar-terme gedaal het aangesien die Swartsee-graankorridor oop was vir die uitvoer van koring uit hierdie koring-produserende lande. Dit het gelei tot […]

Read More

Cyril vra meer geld vir Billike Energie-oordrag - June 23, 2023

President Cyril Ramaphosa sê dis belangrik dat vennootskappe vir billike energie-oordrag deur ‘n land gelei en besit word. Hy het deelgeneem aan ‘n paneelbespreking oor groen-groei-vennootskappe by die beraad vir ‘n nuwe globale finansierings-verdrag in Frankryk. Suid-Afrika het in November 2021 ‘n geskiedkundige billike-energieoordrag-vennootskap met Frankryk, Duitsland, die Verenigde Koninkryk, Amerika en die Europese Unie […]

Read More

Beijing se kwik styg kwaai - June 23, 2023

Die Chinese hoofstad, Beijing, het ‘n oranje waarskuwing uitgereik, die tweede hoogste weer-waarskuwingsvlak, ná uiters warm weer en nog ‘n hittegolf. Die stad het ‘n temperatuur van 40 grade Celsius aangeteken vir die eerste keer sedert 2014. Die warm weer sal na verwagting voortduur oor die naweek, met voorspelde temperature van tot 39 grade Celsius […]

Read More

Boks: IOK onttrek erkenning van Internasionale Boksvereniging - June 23, 2023

Boks: Die Internasionale Olimpiese Komitee het gestem om die Internasionale Boksvereniging se status as die sport se wêreld-beheerliggaam op te skort. Die besluit is met 69 stemme teen een aanvaar terwyl tien lede buite stemming gebly het. Die IOK se uitvoerende raad het die skorsing vroeër die maand aanbeveel nadat die boksvereniging nie daarin geslaag […]

Read More

SA hoër onderwys span tegnologie in - June 23, 2023

Die Suid-Afrikaanse departement van hoër onderwys, wetenskap en innovering verwelkom die bekendstelling van die Vierde Nywerheidsrevolusie-veldtog. Die parlement het hierdie week die veldtog begin om passievolle jong individue te identifiseer en hul betrokkenheid by die beweging aan te moedig. Die veldtog het ten doel om tegnologiese vooruitgang binne die land ten toon te stel en […]

Read More