Kapenaars spaar mooi water

Die Stad Kaapstad sê hy is tevrede om te sien watergebruik het die afgelope tyd aansienlik gedaal. Dit was Maandag die eerste keer sedert die somer se hoogtepunt minder as 850-miljoen liter. Dit is die teiken wat vir die publiek gestel word om te verseker damme en reservoirs bly langer vol. Die stad se waarnemende […]

Read More

NamRA wil hê besighede moet registreer vir nuwe doeane-program

Die Namibiese Inkomste-agentskap NamRA bied tans ‘n ontbytsessie in Windhoek saam met die private sektor aan op die gemagtigde ekonomiese operateursprogram in Namibië. Die program laat toe dat privaatmaatskappye kan registreer om deel van die program te wees wat goedere spoedig en sonder uitdagings deur doeane toelaat. Die uitvoerende sekretaris van die SAOG, Thabo Khasipe, […]

Read More

Skoolopsigter se skuldigbevinding oor seksuele aanranding verwelkom

Section27 in die buurland verwelkom die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se besluit om ‘n skoolopsigter van Noordwes wat aan seksuele aanranding skuldig bevind is, op die Kinderbeskermingsregister te plaas. Die sibbe, wat albei minderjarige leerders was, is sedert 2015 in verskillende voorvalle seksueel deur die skoolopsigter aangerand. Section27 se woordvoerder, Pearl Nicodemus, sê die skoolhoof […]

Read More

Joernalis agter tralies oor artikel oor voedselpryse in Bangladesj

Polisie in Bangladesj het ‘n verslaggewer van ‘n vooraanstaande koerant in daardie land aangekla vir die vervaardiging van “fopnuus” nadat ‘n artikel oor hoë voedselpryse wyd versprei is. Die drakoniese Wet op Digitale Sekuriteit waarvolgens die joernalis Shamsuzzaman Shams aangekla is, word deur die regering gebruik om joernaliste en kritici te muilband, sê regte-groepe. Die […]

Read More

Tottenham wil weet oor sy besturende direkteur se FIFA-verbod

Tottenham Hotspur sê hy soek dringend duidelikheid van FIFA oor die besluit om Fabio Paratici, besturende direkteur van sokker, wêreldwyd uit die sport te verban. Die 50-jarige is aanvanklik in Januarie vir 30 maande uit Italiaanse sokker geskors weens beweerde finansiële wanbestuur by sy voormalige klub Juventus. Tottenham sê die wêreldbeheerliggaam het hulle nie vooraf […]

Read More

Geletterdheid onder die loep in buurland se leesberaad

Hierdie week se tweede twee-jaarlikse Nasionale Leesberaad in Suid-Afrika is gefokus op die verbetering van geletterdheidsvlakke in Afrika. Die geleentheid is daarop gemik om die rol van geletterdheid te beoordeel in die bereiking van die Nasionale Ontwikkelingsplan-visie 2030. Dit het ook ten doel om doeltreffend by te dra tot die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte sowel as die Afrika-unie se […]

Read More

Bipa sê daar is 230 Chinese ondernemings in Namibië

Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, sê hy het meer as 230 ondernemings in Chinese besit in Namibië geregistreer. Die aankondiging kom op ‘n tyd dat daar kommer is oor Chinese ondernemings wat in Namibië bedrywig is sonder geldige dokumente, en ook vervalste goedere verkoop. Daar is die week ‘n vergadering tussen Bipa en dié sakesektor gehou. Die adjunk-handelsminister Verna Sinimbo sê dit is uiters […]

Read More

Voedselpryse op winkelrakke ondersoek in SA

Die Mededingingskommissie in die buurland het gewaarsku voedsel-kleinhandelaars wat pryswette oortree, kan vervolging te wagte wees. Die kommissie het sy kommer uitgespreek oor prysstygings van noodsaaklike voedselitems, insluitend brood, mieliemeel en sonneblomolie, oor ‘n tydperk van twee-jaar. Die kommunikasiehoof, Sipho Ngwema, het in sy kommentaar op die 2021/22 Noodsaaklike Voedsel Prys Moniteringsverslag beklemtoon arm verbruikers word grootliks deur hierdie prysstygings geraak. […]

Read More

Marburg: Daar’s kommer oor Ekwatoriaal Guinee

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het met die media gepraat oor die stand van sake in verband met die Marburg-virus in Afrika. Hy sê in Tanzanië is gevalle steeds op agt maar, die verspreiding van die siekte na Ekwatoriaal Guinee wek kommer. Hy verduidelik.

Read More

Pous Franciskus is in die hospitaal

Die Vatikaan het bevestig pous Franciskus is met ‘n lugweginfeksie in die hospitaal opgeneem. Dit sê die 86-jarige pous het die afgelope dae gekla dat hy sukkel om asem te haal, maar toetse toon hy het nie Covid-19 nie. In sy twintigerjare is ‘n deel van sy een long verwyder terwyl hy in sy vaderland, […]

Read More