Boek-uitgewers dagvaar DeSantis se regering - September 2, 2024

Groot uitgewers van boeke dagvaar die Amerikaanse staat Florida oor ‘n wet wat skole toelaat om sekere boeke uit hulle biblioteke te verbied. Uitgewers, waaronder Penguin Random House en Simon and Schuster, betoog die wet skend die Eerste Wysiging se reg tot vrye spraak. Die wet laat die verwydering van boeke toe wat seksuele gedrag […]

Read More

NSA kondig loodsopname vir huishoudelike inkomste en uitgawes aan - September 2, 2024

‘n Loodsopname vir die huishoudelike inkomste en uitgawe opname sal in agt streke van 30 September tot 18 Oktober plaasvind. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die doel daarvan is om die opname se metodologie en prosesse te toets en te verfyn voordat die volskaalse opname begin. Kosmos 94.1 Nuus het met Iipumbu Sakaria, die woordvoerder van […]

Read More

Toenemende voorkoms van vuurwapens in Kaapstad wek kommer - September 2, 2024

Die Stad Kaapstad sê gekombineerde pogings deur die Metropolisie en Wetstoepassingsdepartement het ʼn aansienlike toename meegebring in beslaglegging op vuurwapens, ammunisie en dwelms. In vergeleke met verlede haar is op 34-persent meer vuurwapens beslag gelê. In 2023/2024 is beslag gelê op 325 vuurwapens en 80 000 dwelmmiddels. Die stad sê plaaslike wetstoepassingsagentskappe is in staat […]

Read More

Kinderversorger bieg hy is pedofiel - September 2, 2024

‘n Voormalige kinderversorger, Ashley Paul Griffith, het skuld beken op 307 kinderseksoortredings insluitend 28 aanklagte van verkragting van tientalle kinders in sy sorg in Brisbane, Australië en Italië tussen 2007 en 2022. Hy het vanoggend in die Queensland Distrikshof verskyn waar hy ook skuld erken het op veelvuldige aanklagte van die besit van kinderuitbuitingsmateriaal. Die […]

Read More

Amerikaanse Ope: Coco gaan huis toe - September 2, 2024

Die verdedigende kampioen, Coco Gauff, is in die vierde ronde van die Amerikaanse Ope uitgeskakel toe sy met 6-3, 4-6, 6-3, teen haar landgenoot Emma Navarro verloor het. Die tweede gekeurde Aryna Sabalenka van Belarus het die Belg, Elise Mertens, met 6-2, 6-4 verslaan om vir die vierde keer die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope […]

Read More

NamRA dra by tot skuldlas van werkers – Tucna - September 2, 2024

Terwyl tradisionele kredietverlening in die private sektor beswaarlik toeneem, het die boekwaarde van mikrolenings in die eerste kwartaal groei van 7,9 persent op ‘n jaarlikse basis aangeteken. Die waarde daarvan het toegeneem tot 7,2 miljard Namibiese dollar. Die aantal betaaldag-lenings het ook met 5,7 persent gegroei, volgens ‘n verslag deur die Namibiese Finansiële Oorsig-owerheid, Namfisa. […]

Read More

Nog ‘n geval van jag met honde by Dordabis - September 2, 2024

Dit wil voorkom asof die gebruik van honde tydens jagtogte steeds voortduur. Die lynministerie het onlangs ‘n handvol hoë-profiel arrestasies in die verband gemaak, veral met luiperd trofeejag. Nou sê die Namibiese polisie hy het inligting ontvang van ‘n groep mense wat met honde naby Dordabis op plaas Hamis gejag het. Hulle spore is gevolg […]

Read More

207 gevalle van voedselvergiftiging in Gauteng-skoolkinders sedert Februarie - September 2, 2024

Gauteng se Departement van Gesondheid en Welstand moedig ouers aan om versigtig te wees na ‘n toename in gevalle van voedselvergiftiging onder kinders. Dit volg na die dood van twee sibbe nadat hulle by die huis geëet het, terwyl ander in die hospitaal opgeneem is. Die woordvoerder Motalatale Modiba sê 207 gevalle is sedert Februarie […]

Read More

KI-onderwyser word in Gr 11 in Engeland getoets - September 2, 2024

‘n Privaat skool in Londen open Brittanje se eerste klaskamer waar onderwys gegee word deur kunsmatige intelligensie in plaas van menslike onderwysers. Ondersteuners van die idee sê die tegnologie maak presiese, pasgemaakte leerwerk moontlik, terwyl kritici betoog KI-onderwys sal tot ‘n siellose, somber toekoms lei. Die David Game College open dié maand sy nuwe onderwyserlose […]

Read More

‘Almal het sport gefaal’ - September 2, 2024

Die opknapping van die Onafhanklikheidstadion in Windhoek het na jare steeds nie begin nie. Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het by ‘n geleentheid van die Oshakati-dorpsraad in Onawa ‘n vinger gewys na sportminister Agnes Tjongarero en gesê iemand sal aanspreeklik gehou moet word. Die aktivis Simon Amunime het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die hele administrasie het […]

Read More