RP & Swanu se doodstrafplanne: Regskenner sê - September 5, 2024

Reaksie word ontvang op berigte dat ten twee partye, die Republikeinse Party en Swanu die doodstraf sal terugbring sou hulle aan bewind kom. Dit, meen die twee partye, sal die hoë misdaadsyfers aanspreek. Beide partye het ook verwysing gemaak na Botswana wat steeds die doodstraf het. Die direkteur by die Regshulpsentrum Toni Hancox het met […]

Read More

Maatskaplike toelaagverhogings: Nie almal het hulle volle toelae ontvang nie - September 5, 2024

Kosmos 94.1 ontvang berigte van pensioenarisse wat nie die agterstallige 800 Namibiese dollar in pensioengeld ontvang het nie. Die toelaag moes 2 400 dollar die maand beloop het maar, talle oumense is net 1 600 dollar, die nuwe vaste toelaag betaal. Die lynminister Doreen Sioka het met skok op die nuus gereageer. As daar nog […]

Read More

Tweede Joker-rolprent kry staande toejuiging van 11 minute - September 5, 2024

Todd Phillips se musiekfliek-opvolg, Joker: Folie à Deux, met Lady Gaga en Joaquin Phoenix in die hoofrolle, het groot lof ontvang by die Venesiese filmfees en is selfs vir elf minute lank staande toegejuig. Dis die opvolg op Phillips se 2019-fliek, Joker, wat 11 Oscar-benoemings ontvang het. Phoenix het die beeldjie vir beste akteur ontvang […]

Read More

Oshikango maak 24-uur oop, maar wat van ngungula? - September 5, 2024

Binnelandse sake-minister Albert Kawana en sy Angolese eweknie, Eugenio Cesar Laborinho, het in Junie aangekondig dat die Oshikango-grenspos 24 uur per dag oop sal wees. Ná die aankondiging het die Namibië Plaaslike Besigheidsvereniging, Naloba, kommer oor ‘n moontlike toename in brandstofsmokkelary tydens ‘n vergadering met president Nangolo Mbumba geopper. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met […]

Read More

Ambani verstaan nie hoekom wilde diere geskiet word nie - September 5, 2024

Die seun van Asië se rykste man Anant Ambani, wie onlangs in die nuus was vir sy uitspattige ses-dag troue, het ‘n brief aan Namibiese owerhede in Indië gerig oor die skiet van wild, wat olifante insluit. Ambani bied bystand aan deur middel van sy Vantara-stigting in Gujarat. Hy het sy kommer uitgespreek oor die […]

Read More

Dobbelgewoontes van Sassa-begunstigdes moet aangespreek word - September 5, 2024

Rise Mzansi vra die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om ontvangers van Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap-toelaes te beskerm teen verslawing aan dobbelary. Hulle moedig die departement aan om saam te werk met die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om opvoedings- en beradingsprogramme te skep vir toelae-ontvangers met dobbelprobleme. Makashule Gana van Rise Mzansi sê die departement […]

Read More

Zim-opposisielede terug tronk toe - September 5, 2024

‘n Hof in Zimbabwe het die opposisieleier Jameson Timba en 65 van sy ondersteuners gister teruggestuur tronk toe om verhoor af te wag op aanklagte oor ‘n onwettige byeenkoms nadat hulle byna drie maande gelede in hegtenis geneem is. Die polisie het op 16 Junie die tussentydse leier van die opposisie Citizens Coalition for Change […]

Read More

BIG-beloftes is misleidend – Itula - September 5, 2024

Die Independent Patriots for Change-leier, dr. Panduleni Itula, sê politici se beloftes oor ‘n basiese inkomste toelaag is misleidend. Hy het by Nust in die hoofstad gepraat en sê dit kom voor asof dit eenvoudig nie bekostigbaar is nie.

Read More

Rebecca Cheptegei beswyk aan haar brandwonde - September 5, 2024

Die Ugandese Olimpiese marathon-atleet Rebecca Cheptegei is dood na haar kêrel Dickson Ndiema Sondag petrol oor haar uitgegooi en haar aan die brand gesteek het. Cheptegei het 44ste geëindig het in die vrouewedloop by die Parys 2024 Spele. Sy het brandwonde aan meer as 80 persent van haar liggaam opgedoen in die aanval buite haar […]

Read More

Vrou baklei teen uitlewering na VSA na dood van twee van haar kinders - September 5, 2024

‘n Amerikaanse vrou probeer keer dat sy deur Brittanje uitgelewer word om verhoor te word vir die moord op haar twee kinders, en poging tot moord op die derde. Die 36-jarige Kimberlee Singler het na Londen gevlug nadat die liggame van die nege-jarige Elianna en die sewe-jarige Aden Wentz in Desember in Colorado Springs aangetref […]

Read More