Piastri spring voor weg in snelren in Brasilië - November 2, 2024

Motorsport: Oscar Piastri het die voorste wegspringposisie ingepalm vir die snelren by die Brasiliaanse Grand Prix. Hy sê hy sal jaag om te wen, maar gee toe sy spanmaat Lando Norris het die punte meer nodig. Norris is 47 punte agter die driemalige wêreldkampioen Max Verstappen van Red Bull in die stryd om die kampioenskapstitel, […]

Read More

Kommentaartyd verleng vir verbruikersbeskerming konsep-wetsontwerp - November 2, 2024

Die handelministerie het die Konsep Wetsontwerp op Verbruikersbeskerming gefinaliseer, en verseker dat dit in lyn is met die Nasionale Verbruikersbeskermingsbeleid. Die ministerie lig alle belanghebbendes in dat die sperdatum vir die indien van kommentaar op die konsepwetsontwerp van 25 Oktober tot 25 November verleng is. Die publiek word aangemoedig om kommentaar te lewer op die […]

Read More

Groot oplewing in SA motorverkope in Oktober - November 2, 2024

Laer inflasie en brandstofpryse het bygedra om passasiermotorverkope in Oktober met 14,5-persent te laat styg, vergeleke met Oktober verlede jaar, en hulle beste maand in vyf jaar aan te teken. Die voertuigbedryfsliggaam Naamsa sê 34 228 passasiersmotors is verlede maand verkoop, maar die verkoop van ligte handelsvoertuie is steeds laer. Die verkoopsyfer van bakkies en […]

Read More

Washington-goewerneur aktiveer Nasionale Wag vir verkiesing - November 2, 2024

Die goewerneur van die deelstaat Washington sê hy “aktiveer” lede van die Nasionale Wag om op bystand te wees ingeval geweld in die komende verkiesing uitbreek. Goewerneur Jay Inslee sê hy het die besluit geneem nadat hy inligting ontvang en kommer uitgespreek is oor moontlike geweld. Die bevel is geskeduleer om Maandag in werking te […]

Read More

Goud vir Chad le Clos in Singapoer - November 2, 2024

Swem: Die 32-jarige Chad le Clos het goud ingepalm in die mans 200-meter vlinderslag op die tweede dag van die 2024 Swemwêreldbeker se ronde in Singapoer. Dit is die laaste byeenkoms vandrie in die Swemwêreldbeker-kortbadreeks wat twee weke gelede in Sjanghai begin het. Le Clos was by die 150-metermerk derde maar het met ‘n groot […]

Read More

Groenwaterstof-program beplan nog ‘n aanleg - November 2, 2024

Die Namibië Groenwaterstof-program se span werk hard saam met verskeie rolspelers om nog ‘n groenwaterstof- en ammoniak produksie-aanleg te vestig. Die hoof van die tegniese en konstruksie-afdeling by die Groenwaterstof-program, Theopolina Kapani, sê hulle is besig met voor-uitvoerbaarheidstudies vir nog ‘n aanleg in die Suide. Daar is tans 5 projekte op die program se webwerf […]

Read More

Cyril wens Boko geluk met verkiesingsoorwinning - November 2, 2024

President Cyril Ramaphosa het die nuutverkose president van Botswana, Duma Boko, en die regering en mense van die land gelukgewens met die suksesvolle verkiesing wat pas afgehandel is. Die woordvoerder van die president, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa loof die Umbrella for Democratic Change-koalisie vir sy sukses onder Boko se leierskap en verwelkom die uittredende president […]

Read More

11 in Israel gewond in Hezbollah-vuurpylaanval - November 2, 2024

Vuurpyle wat vanuit Libanon afgevuur is, het 11 mense in sentraal-Israel gewond nadat een ‘n huis getref het, volgens Israeliese nooddienste. Israel se ambulansdiens sê dat die gewondes deur skrapnel beseer is. Lugaanvalsirenes gaan voort om in die noorde van Israel te loei terwyl vuurpyl-aanvalle uit Libanon voortduur, sê die weermag. Libanon se gesondheidministerie berig […]

Read More

Valencia sal nie laaste wedren van MotoGP-seisoen aanbied - November 2, 2024

Motorsport: Valencia sal nie die laaste MotoGP van die seisoen aanbied nie weens die verwoestende oorstromings in die ooste van Spanje. Dit sou op 17 November plaasgevind het. Die organiseerders sê ‘n nuwe gasheer sal so gou moontlik aangewys word. Baie van die top MotoGP-jaers het gevra die wedren moet van Valencia af verskuif word […]

Read More

Kabinet verlaag toelaatbare vangs vir stokvis - November 2, 2024

Die Kabinet het ‘n totale toelaatbare vangs van 140 000 metrieke ton vir stokvis vir die 2024/25-seisoen goedgekeur, wat strek van 1 November tot 30 September volgende jaar. Dit is minder as die 154 000 metrieke ton wat vir die vorige seisoen vasgestel was, in ooreenstemming met die Kabinet se opdrag om stokvisvangste geleidelik te […]

Read More