Jong misdadigers nie plaaslik ‘n probleem nie

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Diens wat kommer het oor die hoë getalle van jeugdige misdadigers agter tralies. Inteendeel die waarnemende kommissaris van Korrektiewe Dienste, Samuel Thobakgale, sê dit veroorsaak oorbevolking in die tronke. Adjunk-kommissaris-generaal Sam Shaalulange van die Namibiese Korrektiewe Dienste sê dit gaan baie plaaslik baie beter en daar is nie ‘n probleem met jeug-oortreders nie.