IPPR bespreek mites oor Covid-inentings

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het vandag ‘n bespreking gehou oor die verskeie mites wat oor Covid-19-inentings op sosiale media versprei word. Dr. Armid Azadeh, direkteur van die Macquarie Mediese Sentrum wat op die paneel was, sê die pandemie word al hoe gevaarliker, want jy weet nooit waar dit vandaan kom nie. Hy sê dit is moeiliker om dit te vermy, want dit is nie soos longkanker wat jy kan ophou rook om dit te voorkom nie. Azadeh verduidelik.