China erge vloede te wagte

China kan vanjaar erge vloede verwag met 71 riviere wat reeds gevaarvlakke oorskry, berig internasionale nuusagentskappe. Reënvalsyfers in die sentrale en suidelike dele het rekordhoogtes bereik, met sommige gebiede wat dubel die normale reënval aangemeld het.