Inflasie: Namibië bly kwesbaar en hier is hoekom

Reaksie word ontvang op Augustus se inflasiesyfer wat op 7,3 persent gemeet is. Volgens Theo Klein, ‘n ekonoom van Simonis Storm, is Namibië se inflasie-vlakke uiters kwesbaar. Hy verduidelik sy standpunt en sê dit sal hoog bly, vir nou.