Houtskool moet so geproduseer word

Die Namibiese Houtskool Produsente Vereniging het ‘n beroep op produsente gedoen om eerder die eendag-brand metode in die volgende paar weke toepas wat die waarskynlikheid van vure drasties verminder. Op die oomblik lui die regulasies dat houtskool vanaf 1 Mei tot 31 Desember net in een sentrale gebied geproduseer moet word met ‘n 15-meter radius om die kamp wat skoongemaak moet wees. Die plaaslike landboukenner dr. Dagmar Honsbein…