So lyk kommoditeitspryse in SA

Dr. Johnny van der Merwe, ‘n landbou ekonoom en senior dosent aan die Noordwes Universiteit het die jongste Suid Afrikaanse kommoditeitspryse met Kosmos 94.1 Nuus gedeel. Hy sê die rand vertoon baie goed en alle oë is op die mark om te kyk wanneer die voordele in die buurland ervaar sal word.

Van der Merwe sê bokpryse steeds steeg in die buurland, so ook aartappels en advokadopere.