Hoër inflasie is geen verrassing nie

Die verbruikersprys-indeks, of te wel, inflasie, is in Desember op 4,5 persent gemeet, op van 4,1 persent wat in November verlede jaar aangeteken is. Volgens ekonome is dit deels aangedryf deur die hoër kostes van ingevoerde produkte en die stygende olieprys. Jason Kasuto, besturende direkteur by Monasa Advisory and Associates sê dit is geen verrassing nie…