Heineken se aankoop van NBL sal fantasties wees – analis

‘n Ekonomiese analis van High Economic Intelligence, Arney Tjaronda, sê hy is baie positief oor die beplande aankoop van Namibië Brouerye deur Heineken NV. Die Namibiese Mededingings-kommissie het Donderdag weer in die verband met belanghebbendes vergader. Tjaronda sê dit sal ‘n massiewe belegging verteenwoordig. Hy verduidelik.

Hy voeg by dat daar nog werksgeleenthede geskep kan word.