Haufiku: Pandemie moet nie verpolitiseer word

Daar is soveel samesweringsteorieë rondom die Covid-pandemie. Sommige meen die pandemie is verpolitiseer. Dr. Bernard Haufiku, wat deel was van die pandemie-reaksiekomitee van die Namibeise gesondheidheidsministerie, terwyl hy die presidensiële adviseur oor gesondheidsake was, is uit die pos verwyder. Dr. Haufiku sê politiek moet geen rol speel tydens ‘n pandemie van hierdie aard nie.