Hartebeestloop diere middel-mei op aanbod

Joggie Briedenhann se Hartebeestloop Bonsmara Veiling vind op 14 Mei plaas. Daar word ongeveer 55 bulle en 200 vroulike diere aangebied en as die geskiedenis enigiets is om op te gaan, behoort daar baie hoë pryse behaal word. Paul Klein, Algemene Bestuurder van Agra Veilings wat die veiling hanteer het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.