Kaapse sport kry hupstoot

Sportfederasies in die Wes-Kaap ontvang hierdie week ongeveer 12,9 miljoen Namibiese doller se steun by die LUR vir Kultuursake en Sport, Anroux Marais. Haar woordvoerder, Tracey McLean, sê dit is om te help met administrasie, ontwikkeling, ondersteuning met die bou van vermoë en die ad hoc-befondsing van 145 organisasies. Sy verduidelik dat dit ook geoormerk is vir geleenthede vir hulle onderskeie kodes en klubs: