Hancox stem saam met WAD se standpunt oor buitelanders en grond

Reaksie word ontvang op die standpunt van Women’s Action for Development se regspersoon Verinao Kamahene, wat sê die eis deur die Affirmative Repositioning-beweging dat ‘n verbod op buitelanders se eienaarskap in Namibië ingestel word, nie ‘n regstoets sal slaag nie. Kamahene het verskeie male melding gemaak van die Grondwet. Toni Hancox, direkteur by die Regshulpsentrum, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.