HAN: Toerismesektor is besig om goed te herstel

Die Namibiese Gasvryheidsvereniging is positief oor die herstel en groei van die toerismesektor vanjaar. Volgens die vereniging was kamerbesettingsyfer in Mei 39,4 persent, vergeleke met die 36,5 persent in die vorige maand en 25,1 persent in Mei 2021. Altesaam 94,6 persent toeriste het kom vakansie het, 2,8 persent het vir sake gekom en 2,6 persent vir konferensies. Die meeste besoekers in Mei was van Duitsland, Switserland en Oostenryk, gevolg deur Suid-Afrika, Frankryk, die Benelux-lande en die Verenigde Koninkryk en Ierland. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gitta Paetzold …

Sy het bygevoeg ons moet steeds versigtig wees met Covid-19 en aanhou om die maatreëls na te kom.